Jump to content

False Advertisement


jarred@tysoneng.co.za

Recommended Posts

Wanneer ek die Forum nagaan dan blyk dit dat Jarred gisteraand vir Tinus geskakel het en ingelig het van die probleem met die foutiewe groote van die fiets.  Jarred vermeld spesifiek dat hy teenoor Tinus aangebied het om die fiets aan Tinus terug te stuur en vir die koerier se kostes te betaal, maar dat Tinus geweier het.  Wanneer ek die konteks van Dr Uys se verduideliking nagaan het Tinus haar alleen vanmiddag geskakel en ingelig van die probleem.  Admin het bevestig dat die advertensie gisteraand om omgeveer 21h00 aangepas is en vanuit Google Cache blyk dit dat die verskil die grote van die raam is wat aangepas is.  Volgens Dr Uys het Tinus die wysiging aangebring omdat hy haar nie wou teleurstel nie en die fiets weer wou adverteer. 

 

Tinus het egter teen 21h00 gisteraand nog nie met Dr Uys in gesprek getree hieroor nie en was die teruggawe van die fiets gevolglik op daardie stadium glad nie ter sprake nie.   Jarred het tewens vanmiddag om 12h50 nog gehandel op ‘n basis wat genoop het dat hy vermeld het dat Tinus geweier het dat hy die fiets terugbesorg wat tot die inskrywing op die Forum aanleiding verleen het.

 

Vanuit die inskrywings op die forum blyk dit dus dat teen 21h00 gisteraand daar nie sprake was dat die fiets aan Jarred terugbesorg sou word nie.  Indien dit die geval is was daar teen 21h00 gisteraand geen sprake daarvan dat die fiets weer verkoop sou word wat noop dat die advertensie weer aktiveer en aangepas word nie. 

renburg, u is besig om u totaal onnodig op te werk en te bekommer en is werklik nou mosterd na die maal. U kondig uitasem aan dat dit en dat gebeur het. Ek stel die Bells-metode wat hier ter sprake was, vir u voor. Raak asb. rustig, die probleem is reeds uitsorteer.

  • Replies 243
  • Created
  • Last Reply

U baie gesofistikeerde Afrikaans gaan n paer wenkbroue ongetwyfeld laat lig. Dit laat my baie nostalgies nadink oor die hele gebeurtenis. My menswees skud en my endokriene epidermiese proporsie word her-ranksik deur u inskrywing.

 

Byvoorbaat dank vir die pragtige diep denkende ongelfooflike maar ook ware opsomming van hierdie katarsis wat ons en meer spesifiek die koper en verkoper beleef het.

 

Mag hulle in vrede rus na die onnodigheid in ons midde.

 

Dankie Renburg.

Die Uwe

DiBees

:eek: Ek steier van u uitmuntende, skitterende taalgebruik. 'n Puik voorbeeld vir slapgat Afrikaners

Would the focus have been on the content of my comment to the effect that the re sale of the bicycle was not in play when the ad was amended if I attended to the same comment in English?  

 

Immaterial.The issue had been sorted out already.Souties like me wouldn't have spent 5 minutes reminiscing over how Afrikaans was taught to us in the 80's at school

Wanneer ek die Forum nagaan dan blyk dit dat Jarred gisteraand vir Tinus geskakel het en ingelig het van die probleem met die foutiewe groote van die fiets.  Jarred vermeld spesifiek dat hy teenoor Tinus aangebied het om die fiets aan Tinus terug te stuur en vir die koerier se kostes te betaal, maar dat Tinus geweier het.  Wanneer ek die konteks van Dr Uys se verduideliking nagaan het Tinus haar alleen vanmiddag geskakel en ingelig van die probleem.  Admin het bevestig dat die advertensie gisteraand om omgeveer 21h00 aangepas is en vanuit Google Cache blyk dit dat die verskil die grote van die raam is wat aangepas is.  Volgens Dr Uys het Tinus die wysiging aangebring omdat hy haar nie wou teleurstel nie en die fiets weer wou adverteer. 

 

 

 

 

Help me out here, is it "ongeveer" or "omvegeer" ?

Would the focus have been on the content of my comment to the effect that the re sale of the bicycle was not in play when the ad was amended if I attended to the same comment in English?  

The reactions you receive are probably much more about your malicious choice of content than your selection of languages. Your comments do not add value to the discussion and are merely designed to attempt casting some suspicion on honest people. Everybody else is happy - the buyer, the seller and the pavilion - since the entire problem was successfully addressed and solved within less than  24 hours.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout