Jump to content

[Event] Karoo To Coast

News bot

Recommended Posts

  • Replies 588
  • Created
  • Last Reply
Posted

Ooo, so mens kan hom weer spuit?

Net met Dr's voorskrift.

Hoekom weet ek nie.

My Dr gee my so 3 maande se voorskrift op 'n slag. (2 x per maand se spuite)

Posted

Net met Dr's voorskrift.

Hoekom weet ek nie.

My Dr gee my so 3 maande se voorskrift op 'n slag. (2 x per maand se spuite)

My apteek het my 25ml gegee, dit was iets soos R30 en dan spuite wat R1,30 insluitende naelde.

Posted

Net met Dr's voorskrift.

Hoekom weet ek nie.

My Dr gee my so 3 maande se voorskrift op 'n slag. (2 x per maand se spuite)

Die Apteek by SPAR verkoop sonder voorskrif. Dischem wil nie. Ek mix Bcomplex met B12 (1mm elk) in dieselfde sptuit. Dit brand jou gat baie minder. 

Posted

Die Apteek by SPAR verkoop sonder voorskrif. Dischem wil nie. Ek mix Bcomplex met B12 (1mm elk) in dieselfde sptuit. Dit brand jou gat baie minder.

Behalwe vir jou hol wat brand is die smaak van b kompleks in jou mond ook.
Posted

Behalwe vir jou hol wat brand is die smaak van b kompleks in jou mond ook.

Gebruik dan eerder net terpentyn, deur dit aan te smeer, ek dink nie jy sal dit proe nie.... :eek:

Posted

Esih manne ek het K2C lanklaas gedoen, of wel eerder probeer doen.....lees elke dag hierdie thread en  begin al hoe meer dink om volgende jaar weer die tog aan te pak...

Good luck to all, hoop al die oefen was die moeite werd :thumbup:  :thumbup: 

Sal Sondag sien of hierdie n jaarlikse ding sal word.

Posted

Ha! Nee, ek was 158ste. Simpel lead vehicle het vergeet om af te draai in Jonkerhoekweg en tussen die skole deur te ry so ons het 'n hele kilometer gemis. Seker maar beter so vir my want ek het maande laas gehardloop. 

Daar was baie talent gewees - soos dit maar altyd is op 'n studente dorp  :w00t:

Lekker windjie van agter gehad op vanoggend se ride werk toe, super amped vir Sondag. Môre en Saterdag ry ek nie so vanmiddag se MTB huis toe sal my laaste ride wees voor K2C. 

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout