sias Posted November 24, 2006 Share Ek sien op Supercycling dat Diadora die prys gewen het vir die beste "stand" by die 94.7 expo. Wonder of hulle "verkoopspersoneel" iets daarmee te doen gehad het... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bateleur1 Posted November 24, 2006 Share Sias, dit moes die nice skoene gewees het ..... NOOOOT! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Cois Posted November 24, 2006 Share Ek wonder hoe hulle dit bepaal het. Seker 75% het gestem dat dit die beste stalletjie is. DWS al die mans wat by die expo was. Die res van die expo was regtig nie iets om huistoe te gaan staan en skryf nie was dit?Sal eerder die Argus se expo verkies. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Canaris Posted November 24, 2006 Share Dit was die nat kolle of die mat voor die "stand" Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now