Jump to content

Recommended Posts

Posted

Baie intersante artikel gesteraand of supercycling oor nuwe klub gestig en werk wat gedoen word. Verwysing na al die sukses oor afgeloope jaar beryk duur lede. Wonder dan hoe of onder watter sponor dit beryk was as hierdie klub dan nuut is

Posted

Rider as jy verwys na die resultate van kinders van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise kan ek antwoord.

Die resultate verwys na die wat die kinders bereik het vandat hulle met Archie Holtstausen begin saam werk het. 10 Kinders is gelisensieer en het ongelooflike resultate bereik. Ek is seker jy sal saam stem dat om SA TT te wen na slegs 4 maande se fietsry is goed. As gevolg van die werk wat Archie doen en die resultate wat hy bereik het hy die vrymoedigheid gehad om vir geldelikke hulp te vra. Harmony het hulp aan gebied en dadelik begin betrokke raak. Baie mense praat maar Harmony het gedoen.

60 Stelle klere, gratis lidmaatskap vir die kinder, bande ensovoorts.

 

Geen ander klub het dit nog gedoen nie.

 

Ek hoop dit verduidelik jou vraag. 
Posted

 

Geen ander klub het dit nog gedoen nie.

 


Helping the less fortunate? I beg to differ - we (TCS) rescued jason and michelle from Club 100 this yearLOL

 

Piont in case.......

http://www.tcsn.co.za/downloads/Insideout.jpg

 

I rest my case.......

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout