Jump to content

Fatty = laat ek jou stap vir stap verduidelik


Brakkies Sport Fotos

Recommended Posts

Onthou:

 

Gebruik my measurements, die agterklap het compartments waar jy die nut moet vashou.

 

 

 

let op, die bike is op geline om sy agterwiel in die "down" ry van die bak te loop, asook daai klein U dinget'tjie wat ek vas gesit het.

 

 

 

20061214_001127_IMG_1319.JPG

 

 

 

20061214_001141_IMG_1320.JPG

 

 

 

20061214_001157_IMG_1322.JPG

 

 

 

20061214_001211_IMG_1323.JPG

 

 

 

20061214_001229_IMG_1325.JPG

 

 

 

20061214_001241_IMG_1326.JPG

Link to comment
Share on other sites

Ek het net die tjoop oor die saal gesit om jou te wys, maar ek bind dit gewoonlik net aan die chain stay vas.

 

 

 

sien 2de laaste pic, as jy die klap oopmaak, kom die bike na jou toe :-) (slim outjie ne?)

Link to comment
Share on other sites

NOG 'N TIP.

 

 

 

Koop 'n buisie sylicone sealer en as jy die gaatjie klaar geboor het, smeet dit aan. Smeer ook aan aan die boutjie en nut. Dit "seal" die gaatjie vir roes, en die sylicone maak ook dat as dit droog word, die nut nie losskud.

Link to comment
Share on other sites

rubberrise kos about +- R1250.

 

 

 

Maar jy kry 'n produk by brights "DURABUC", dis ook swart en het daai rubber stukkies in war jy met 'n kwas of roller kan aansmeer. Dit is basies dieselfde ding. maar net baie goedkoper.

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Its locked.

 

 

 

I first had the "lever" on the opposite side to make sure it donlt move, but it was difficult to get hold of it once the flap is closed. So I moved t to the other side.

 

 

 

But its solid. The only show of movement is the "flap" plate were the bolt and nut goes through. But not realy movement.

Link to comment
Share on other sites

nice - ja - selle vraag as dirt-rider - hoe kry jy die quick release ding vas aan die bak?  haal jy die cover af,  boor & skroef en sit dan weer alles terug?

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Jy kry 'n allan key en 'n skroewe. Jy boor die gaatjie, haal daai flappie af wat in die middel van die klap sit, druk jou arm daar in (tot die bloedvloei stop):-), (daarom dat jy my measurements moet gebruik, daars panels in die flap)

 

 

 

Jy draai die boutjie (van buitekant), van met die allan key wat jy saam kry.

Link to comment
Share on other sites

Ran down the stairs with drill and toolbox to quickly do this as well . Not little holes of flappies in my bakkie !!Confused Lyk asof ek maar ander bakkie sal moet gaan koop

Link to comment
Share on other sites

DR watter bakkie het jy?  Ons het 'n bar op ons bakkie wat jy basies vas skroef (Isuzu) Sal prentjies neem as ek weer huis toe gaan.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout