Jump to content

I am glad to be chatting to you guys this morning


Recommended Posts

Posted

I almost became a statistic yesterday.  I have close calls on a regular basis but yesterday really gave me the jitters.

 

Went down Voortrekker road at about 55 km/h.  Some black dude came changing 3 lanes and right in front of me slammed breaks to turn right.  Just as I passed him on his left, I white lady came from the left in that crossing street shooting over all four lanes of Voortrekker at high speed and missed me by a couple of sentimeters (while looking straight at me). 

 

Needless to say I have a few bite marks in my shorts after that.  Glad to be here in one piece still.
Posted

Was alweer op pad Bouwer Broers toe om iets vir jou fiets te mmmmmmmmm!!!!!!!!!!!!!

Posted

Mmmm ... Popeye, weet nie of ek kan saam stem daarmee nie.  Ek dink weer om so veel as moontlik by karre se spoed te bly het my kanse tot oorlewing bietjie verbeter.

 

Ja jy kry baie ouens wat hulle totaal misgis met jou spoed wat jy as fiets ryer doen, maar in die meeste gevalle gee dit karre (wat in dieselfde rigting as jy beweeg) meer kans om te reageer op jou "teenwoordigheid".

 

Op die ou end is dit dalk 6 van die een en half dosyn van die ander.  Spoed in die spesifieke geval sou nie n verskil gemaak het nie. 

 

Wat my uitfreek is dat ek nie die een "ge anticipate" het nie.  Die eerste motor het ek, maar dit het my aandag afgetrek om veilig om hom te beweeg, dus het ek nie regtig kans gehad om die tweede een te kon "lees nie.
Posted

Stem saam met Bataleur.  As jy dieselfde spoed as die karre ry, kan jy makliker wegkom daarmee as jy 'n kar se spasie opneem in die middel van jou baan ook.

 

Gister met die motorfiets amper 'n 4x4 se deur af gery toe hulle soos 'n taxi passasiers by 'n robot in die middel van die pad aflaai.  Sal my leer om so tussen stilstaande karre deur te vlegEmbarrassed.  Ek dink die kind en die driver het albei groter as ek geskrik toe ek teen die deur tot stilstand komShocked.
Posted

Bataleur, dis moeilik, maar dammit 55km/h is vinnig om te re-act met 'n fiets. veral omdat die ding net 2 wiele het.

 

 

 

Ja, dis beter om saam met die karre en hul spoed te ry, maar die problem is.. Wat kan jy op daai spoed doen as daar iets gebeur.?

 

 

 

net bly om te hoor jy is ok, (Moet nou net nie daai broek oor die Myg en Bean se reling laat hang) asb.

 

 

 

Dis mos wat die kapenaars doen as hulle GT Stripes ge-create het

 

 

 

 

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout