Jump to content

Agro Rookies. Alter ego?


FanieFiets

Recommended Posts

  • Replies 40
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

fanie ek is ook n "rookie" en is jammer as die Rookies die Hub nou so onsmaaklik maak maar as jy kyk na die indrukke wat ouens kry van ander meer ervare hubbers, en ek dink hulle word later die "ultimate hubbers" genoem dan kan jy nie regtig nuwe ouens kwalik neem dat hulle met die verkeerde houding begin nie. Die "senior hubbers" vertel maklik hoe hulle die ouens wat op hulle wiele sit se ma sal vloek en gister het hulle n Girl se naam hier afgekraak sonder dat sy deel was van die gesprek, Ek ken haar nie en ook nie die "senior hubbers"nie maar n mens doen dit nie, na 16 jaar se fietsry weet ek die meeste fietsryers loop oor van selfvertroue en het helse ego's, so as jy nou n  rookie is en jy sien die ervare ouens kraak ander so lekker af dan kan n ou met bietjie houding mos nie kwalik geneem word as hy die voorbeeld volg nie. Ek geniet al die drama op die hub en probeer niks mis nie, veral mamparra se skerpheid en selfs RB het haar oomblikke gehad. So help die rookies reg as ons verkeerd optree, maar onthou ook die storie van mense wat in glashuise woon.  

Link to comment
Share on other sites

Het nie 'n probleem met 'n nuwe persoon wat by die hub aansluit en begin klipgooi nie. Dit is tog jou prorogative. Nou wat ek sou doen nie, maar nou ja.

Probleem wat ek het is mense wat klaar geregistreer is en dan vinnig 'n nuwe naam te skep net om in 'n argument te klim en iemand sleg te se onder 'n skuilnaam.
Link to comment
Share on other sites

Baie newbies spandeer 'n redelike tyd op die 'n forum en lurk, voordat hulle geregistreer. Wanneer hulle uiteindelik opsign ken hulle die forum redelik goed - en daarom geregtig voel om hulle opinies te gee.

Link to comment
Share on other sites

Baie newbies spandeer 'n redelike tyd op die 'n forum en lurk' date=' voordat hulle geregistreer. Wanneer hulle uiteindelik opsign ken hulle die forum redelik goed - en daarom geregtig voel om hulle opinies te gee. [/quote']

 

Het nie 'n probleem met 'n nuwe persoon wat by die hub aansluit en sy opine lewer nie.

Probleem wat ek het is mense wat klaar geregistreer is en dan vinnig 'n nuwe naam te skep net om in 'n argument te klim en iemand sleg te se onder 'n skuilnaam.
Link to comment
Share on other sites

Dis basies onmoontlik om dit te keer. IPbanning is moeilik om te implementeer (hier's 3 van ons office op die hub), en selfs al was daar net 1 rekening per IP, is dit peanuts om te verander indien 'n persoon geban word. 

Link to comment
Share on other sites

FanieFiets, wat doen jy in Uzbekistan? Waar is Uzbekistan? en ek stem saam met jou oor die tense en soms agro mense. Dis glad nie goed vir my anger management nie!!!

Link to comment
Share on other sites

Uzbekistan is approximately the size of Morocco or California and has an area of 447,400 square kilometers (172,700 sq mi). It is the 56th-largest country (after Sweden).

Uzbekistan stretches 1,425 kilometers (885 mi) from west to east and 930 kilometers (578 mi) from north to south. Bordering Turkmenistan to the southwest, Kazakhstan and the Aral Sea to the north, and Tajikistan and Kyrgyzstan to the south and east, Uzbekistan is not only one of the larger Central Asian states but also the only Central Asian state to border all of the other four. Uzbekistan also shares a short border with Afghanistan to the south.

Uzbekistan is a dry, double-landlocked country of which 10% consists of intensely cultivated, irrigated river valleys. It is one of two double-landlocked countries in the world - the other being Liechtenstein, although in the case of Uzbekistan this is less clear, since it has borders with two countries (Kazakhstan in the north and Turkmenistan in the south) bordering the landlocked but non-freshwater Caspian Sea from which ships can reach the Sea of Azov and thus the Black Sea, the Mediterranean Sea and the oceans.

Maar ek bly eintlik in die wes-kaap. Sterkte met die anger management. Bly weg van die volgende topics af: Ladies racing, Chunky/Drugs, Seeding en daar is nog een wat ek nie nou kan onthou nie.
Link to comment
Share on other sites

Baie forums het 'n ignore funksie waar jy mense kan blok wat te veel porn upload. Of te min. 

 

Hoekom wil hulle dit doen. Wink
Link to comment
Share on other sites

Maar ek bly eintlik in die wes-kaap. Sterkte met die anger management. Bly weg van die volgende topics af: Ladies racing' date=' Chunky/Drugs, Seeding en daar is nog een wat ek nie nou kan onthou nie. [/quote']

 

Campag/Shimano?
Link to comment
Share on other sites

So die vraag is nou of die Dames in Ladies racing drugs gebruik om hul seedings te verbeter en of hulle Shimano of Campag gebruik? PokerFace2007-02-13 06:01:07

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout