Jump to content

Big H Beware!!


Grapkas
 Share

Recommended Posts

Ek lees gister op News 24 dat hulle Foreign Nationals in Nigerie ontvoer vir ransom en dat nog twee mense die week ontvoer is en van die begin van die jaar al 70 mense!!

 

Big H ek hoop jy kyk mooi na jouself!!
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Dankie Grapkas maar hierdie dinge gebeur in die oliryke Niger Delta waar daar tans baie onrus is. Hier by ons in Lagos is die mense rustig en redelik opgewonde vir die verkiesings wat op 14 en 21 April plaasvind. Sporadies en lokaliseerde onrus word verwag en ons sal tuisbly voor en na die verkiesings. Ons het heelwat mense op die grond wat ons vroegtydig gaan waarsku. Ons het ook bodyguards.

 

Ek is net bekommerd oor een ding..... kanibalisme kom nog hier voor...... alhoewel ek oud en senerig is het ek 'n lekker lagie vet wat my dalk 'n kandidaat maak!!!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

 

 

Ek is net bekommerd oor een ding..... kanibalisme kom nog hier voor...... alhoewel ek oud en senerig is het ek 'n lekker lagie vet wat my dalk 'n kandidaat maak!!!!!!!!

 

BILTONG!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

Link to comment
Share on other sites

 

Ek dink dat hulle hom sommer gou vry sal laat gaan...

 

 

 

Ja, maar hy moet vir vroulief mooi oppas

 
Link to comment
Share on other sites

ooo gats, dink aan maniere om jouself unapetising te maak!!! Jislaaik, dit klink exciting!! Bodyguards!!

Link to comment
Share on other sites

Die bodygaurds is daar sodat hulle nie Oompie se Shimano met Campaq gedurende die nag omruil nie.

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Kritsie as ek maar net 'n fiets gehad het sou ek selfs met kempekkernoglia op gery het. EK dink as ek 'n fiets hier gehad het sal ek dalk minder iesegrimmig wees.

 

iesegrimmig, =e; =er, =ste. Nukkerig, knorrig; klaerig.

 
Link to comment
Share on other sites

Big H maybe a set of those Tiger's teeth should keep the skelms at bay. Could take their hands of with a snap of the jaws

Link to comment
Share on other sites

My volle medelye oompie, ek weet hoe dit voel om nie vir n ruk te ry nie. skop die hoenders, die kat, nie die hond nie ek is lief vir honde.

Skree op die vrou, dan m@er sy my. Dan is ek net nog slegter af.

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Demn ek het nie 'n kat nie.... sal maar een van die bosluisvoels se nek moet omdraai. Ek kan hom dan sommer aan Nomad se restaurant verkoop vir Chicken al la king!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout