Jump to content

Somebody stop them!


Brakkies Sport Fotos
 Share

Recommended Posts

Guest Big H

Yikes .... grens dit nie aan kinnermishandeling nie..... kan jy dink hoe skeee daai laaitie as hulle hom skrop..... hy WIL dalk nie skoonkom nie en net so bly!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

as my pa my soos 'n p**pol laat lyk soos bg. , moer ek hom oor sy kop met daardie vlag!!! Die arme laaitie skaam hom so hy kyk weg!

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Tee heee!!!!!LOL gelukkig lyk hy nie soos 'n tannelose Leeu nie!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Julle is 'n klomp losers! Ek dink die twee lyk baie oulik.  Laat ek raai julle is 'n klomp souties wat skree vir die Sharks..

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Mampara en cervelo bly altwee dar annerkant die Jukskei.... sooo????? ekke se maar net!!!!!!! Big H2007-04-24 06:26:17

Link to comment
Share on other sites

Julle is 'n klomp losers! Ek dink die twee lyk baie oulik.  Laat ek raai julle is 'n klomp souties wat skree vir die Sharks..

 

Gaan was jou mond uit meisiekind en vra dadelik onverskoning. Ek skree vir g'n span nie. Op so 'n manier sal ek nooit teleurgesteld wees nie.

 

 
Link to comment
Share on other sites

 

Laat ek raai julle is 'n klomp souties wat skree vir die Sharks..

 

While it is embarressing to own up to - I actually scream (and not very loudly) for the Stormers...Ouch

 

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Mampara is 'n draadsitter.... Mampara is 'n draadsitter!!!!!!!!pee we a wee weee!!!!!!!!! tee heee!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Julle is 'n klomp losers! Ek dink die twee lyk baie oulik.  Laat ek raai julle is 'n klomp souties wat skree vir die Sharks..

 

Gaan was jou mond uit meisiekind en vra dadelik onverskoning. Ek skree vir g'n span nie. Op so 'n manier sal ek nooit teleurgesteld wees nie.

 

 

 

Met SA rugby is dit defnitief die beste opsie om maar eerder vir niemand te skree nieClap.  Ek kyk nie eens meer rugby nieEmbarrassed...
Link to comment
Share on other sites

MW wat is fout met jou???!!! Hoe kan jy nie rugby kyk nie? Wat kyk jy dan op 'n saterdag middag? Project Runway....

Link to comment
Share on other sites

 

MW wat is fout met jou???!!! Hoe kan jy nie rugby kyk nie? Wat kyk jy dan op 'n saterdag middag? Project Runway....

 

Tenminste het die program n HOT Presenter......Wink

 

Link to comment
Share on other sites

Agge nee, waar's die kind se ma?!! Kon sy nie 'n stokkie voor hierdie onsinnigheid steek nie?

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout