Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 39
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Nou dat Davie se begrafnis verby is , besef 'n mens net weereens hoe kosbaar elke ryer, ouer , afrigter , klub, bestuurspan, vriende & ondersteuners is.

Om sy MTN span, die CSA verteenwoordigers, Carinus Lemmer en ag almal wat daar was, te kon ontmoet, weer te sien ...ag sommer net weer te besef hoe die dood mense  bymekaar kan bring en "wakker" maak, was ongelooflik.

Ons het hierdie "omgee"tyd so nodig gehad. Davie sou verseker (met net sy besonderse  glimlag) bly wees as hy kon weet hoe sy dood veroorsaak het (met sy opregte lewe tussen sy, gewone vriende, sy skool vriende en fietsry vriende) dat daar soveel warmte en omgee was op een van die hartseerste dae in die fietsry gemeenskap.

Sy ouers het 'n ongelooflike seun groot gemaak en ons gaan hom verseker baie mis en sal hom nooit vergeet.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout