Jump to content

pedal power se liga races


gatiep
 Share

Recommended Posts

more ouens

 

ek het gewonder hoe streng die mense is by die inskrywings tafel wanneer 'n liga ryer sy lisensie toon om in 'n liga te ry.soos ek verstaan moet jy, as jy 'n volle lisensie het, in die klub klere ry wat op jou lisensie gewys word.

 

word dit gedoen?

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

more ouens
ek het gewonder hoe streng die mense is by die inskrywings tafel wanneer 'n liga ryer sy lisensie toon om in 'n liga te ry.soos ek verstaan moet jy' date=' as jy 'n volle lisensie het, in die klub klere ry wat op jou lisensie gewys word.
word dit gedoen?

[/quote']

 

O ja, jy sal maar sukkel om by Francois verby te kom...hy hanteer die liga inskrywings by races. So moenie eers try nie.

 

Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

Geez Marius, you are excited.  There are months left before they prolly even sort out the calendar!

 

In the mean time continue to do the MTB rides.  They don't mind if you cross the white line (when there is one!)
Link to comment
Share on other sites

thx WillieHond, I just thought they might have sorted it out...I kinda was late entering Summer League last year and don't want to go thru that againEmbarrassed

 

 
Link to comment
Share on other sites

thx WillieHond' date=' I just thought they might have sorted it out...I kinda was late entering Summer League last year and don't want to go thru that againEmbarrassed

  
[/quote']

 

I think you could have entered for summer and spring at the beginning of 2007.  But I'm sure Francois will keep us posted on Falconsports when the entries will open for spring.
Link to comment
Share on other sites

more ouens
ek het gewonder hoe streng die mense is by die inskrywings tafel wanneer 'n liga ryer sy lisensie toon om in 'n liga te ry.soos ek verstaan moet jy' date=' as jy 'n volle lisensie het, in die klub klere ry wat op jou lisensie gewys word.
word dit gedoen?

[/quote']

 

arrive at the tables in your tracksuit, hand in your entry , show your license. and you'r away. don't win the race and attract attention to yourself. IMHO they should let riders ride in anything but the commercial jerseys such as US Postal / T Mobile etc etc.
Link to comment
Share on other sites

ek het net n Cyclosport lisensie en kan met my onderbroek gaan ry as ek wil net solank ek n Helmet drae. Dink die Volle Lisensies ouens werk bietjie anders.

Link to comment
Share on other sites

ek het net n Cyclosport lisensie en kan met my onderbroek gaan ry as ek wil net solank ek n Helmet drae. Dink die Volle Lisensies ouens werk bietjie anders.

Dead Wil dit nie sien nie. GROOT asseblief!
Link to comment
Share on other sites

Word PPA as 'n klub beskou? Moet jy dan PPA kleure dra met liga ritte?

 

nee, hulle dien net as n "middle man" vir die ouens (& dames) wat n lesensie wil h?, maar nie n volle klub lid wil wees nie.

 

Hulle ryk ook slegs "cyclo sport licenses" uit

 

Hoop dit help

 

Shocked en nee ek werk nie vir ppa nie Shocked
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout