Jump to content

Recommended Posts

Posted

Sorry oom, die ienglish is nou en dan 'n problem vir die vrystaters!

Maar, die N8 is 'n deur pad aangesien daar brue is met offramps! Jy gaan onderdeur die brug. Jy kom met 'n offramp van bo die brug. Die keer dink ek my iengliesh is ok! Die law s? in elk geval geen national roads vir bicycles nie en daai is een.

  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Well, thanks to dumb motorists and a couple of dress rehearsals  recently, I do know what my last words (um word actually) will be if I'm ever killed on the bike.

This gives me time to work on a longer, more inspiring, parting shot to the world.

smiley1.gif

Posted

So gepraat van fietsryers wat nie op die snelwee toegelaat word nie....wat maak mens dan van al die borde/padtekens wat deesddae opgesit word om motoriste te waarsku dat daar voetgangers op die snelwee loop!  Dit lyk asof die voetgangers se gedrag die roads authorities se goedkeuring wegdra!!!  Waarom die onderskeid?  Hulle mag tog ook nie op die snelwee wees nie.

ClapClap
Posted

Nee wat....Ek wag maar dat ons landjie eendag sonder sous gaan staan......Dan gaan almal die bicycle ding moet doen en ons gaan meer as genoeg spasie h? op daai 4 laan N1 Johannesburg toe!!!!

Brand SA, BRAND!!  (Soos die ou liedjie sal s?)

Sal die ouens met hulle bier boepense kans gee om bietjie oefening in te kry. 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout