Jump to content

STANS HELP ASB


NICONDA
 Share

Recommended Posts

Ek het nou meer as 1 keer gesien hoe stans van wit melk stof na net vuil water uit n band kom en al die wit sit op die band vas, wat is die rede vir dit, ek kan dit verstaan as dit 6 maande en langer is maar dit is net n maand of 2.

 

So as jy n papwiel sou kry sal stans niks beteken. As dit soos vuil water lyk of is ek verkeerd. 

 

Ek kry nie die pic van my foon af nie sal more pic laai, om te wys wat ek bedoel, dalk is daar van julle wat weet wat ek van praat, glo daar sal wees.

 

Is daar iets beter as stans, ek glo daar moet wees.
Link to comment
Share on other sites

Jip, OKO, Rad006 verkoop dit.  Dik groen mengsel, met baie fibers en korrels in, werk soos 'n bom!!

Link to comment
Share on other sites

OKO is vir my baie beter.

Probeer ook enige ander wateroplosbare sealant , as dit te dik is, sit net bietjie water by. Dit spoel ook mooi skoon uit as jy moet bande ruil.
Link to comment
Share on other sites

Ek kan nie sien hoe dit n gat kan toe maak as dit net kameel piepie is nie, daar is geen korrels om gat toe te maak nie. Alles sit op band vas.

 

Ek het by die Expo n ander slime gesien het nou die naam vergeet. Die ouens is in Jhb.

 

Het al oko gebruik, al wat ek teen dit het is die hoeveelheid wat jy moet gebruik.

 

Hoop dit is beter nou
Link to comment
Share on other sites

het nou die maan vergeet

 

Ek het ook een keer die maan vergeet, maar ek het 'n paar biere in gehad...LOLWink
Link to comment
Share on other sites

Niks is better as Stans nie !!!!! Dit seel al lyk dit soos kameel piepie !!

 

Om so iets te se sal die OKO liefhebbers naar maak ou
Link to comment
Share on other sites

Jip dit is hulle noflats, het enige van julle al dit probeer.

 

As julle het hoe vind julle noflats
Link to comment
Share on other sites

Sorry .. my dutch is bad.

 

 

 

Don't worry about Stans it is the BEST .. DAMN BEST sealant out there.

 

 

 

I use a syringe to top up my wheelset with Stan the mans Stans and the hole in the syringe blocks up.

 

 

 

Beyond popular skinner Stans does have grit/particle in it.

 

 

 

Make sure you shake the bottle well and pour in the measuring cup or tyre whilst the bottle is turn upside and all will be well.

 

 

 

In other words just do what the packaging says.

 

 

 

Sorry OKO boys, but OKO is not OK :)

 

 

 

Hairy

Link to comment
Share on other sites

Sorry .. my dutch is bad.

Don't worry about Stans it is the BEST .. DAMN BEST sealant out there.

I use a syringe to top up my wheelset with Stan the mans Stans and the hole in the syringe blocks up.

Beyond popular skinner Stans does have grit/particle in it.

Make sure you shake the bottle well and pour in the measuring cup or tyre whilst the bottle is turn upside and all will be well.

In other words just do what the packaging says.

Sorry OKO boys' date=' but OKO is not OK :)

Hairy[/quote']

 

 

It is ok if your dutch is bad, but it shouldn't stop you from writing in AFRIKAANSConfused
Link to comment
Share on other sites

As mens die Stans met 'n "bom" opblaas dan "leach" die latex uit die mengsel uit agv die suur wat vorm van die CO2 en die vloeistof in die Stans. Probeer om die band die eerste keer f*kken vinnig met 'n voetpomp op te pomp of vat hom na 'n garage toe en kry vir jou een van daai Presta/Schrader connectors om die band met die garage pomp op te blaas. Ek neem aan jy bedoel dit lyk dan mettertyd soos in die foto.

20100415_062323_IMAGE_102.jpg
Link to comment
Share on other sites

Ricky net soos daai ja. So as dit so lyk neem ek aan as jy weer stans wil insit dan moet jy al daai gemors afhaal anders gaan dit net aan hou aanpak? Ek gebruik nie rerig die bom nie maar het al.

 

Dankie vir die info.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Ricky net soos daai ja. So as dit so lyk neem ek aan as jy weer stans wil insit dan moet jy al daai gemors afhaal anders gaan dit net aan hou aanpak? Ek gebruik nie rerig die bom nie maar het al.

 

Dankie vir die info.

 

 
Mens moet seker die ding skoonmaak maar dit is te veel moeite. Ek haal die band af en skud hom langs my oor om te hoor of ek nog slush geluide hoor. As ek niks hoor nie maak ek hom maar net weer vol maar nie deur die nipple nie - dit is ook te veel moeite. Het 'n tregter by Plasticland gekoop vir R2.00 en nou gebruik ek dit saam met 2 tyre levers om die wiel weer vol te maak soos in die foto's aangeheg. Stans is - volgens my - rerig die beste.

20100415_072344_IMAGE_067_Small.jpg20100415_072409_IMAGE_068_Small.jpg
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout