Jump to content

Recommended Posts

Posted

Jy dink jys cooler as ekke, jy koop on-line, ek dink cyclelab is lekker.

Jy train met Borat wiele, en dink dit is ...... cool. Ek het clinchers en n saddle bag.

Jy het n kar se prys vir jou carbon bike betaal, myne is van staal.

Jy lees Pro-cycling, ek kry 100 tips uit Bicycling. 

Jy sal niks koop wat Armstrong nie dra nie, ek hou van Pantani.

 
Posted

ek ry 'n GT en jy ry a Ford GT

ek verdwaal altyd en jy't 'n GPS op jou handels

ek dra onderbroeke onder my short

en 'n kam in my kouse

 

Guest Boytjie
Posted

Jy dink jy?s cooler as ekke, want jou bike is ?n ??? <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

Trek ? jy laaik mos jou bek oor alles rek

Cannondale ? jy drink mos gin en ginger ale

Pinarello ? jy sit mos wiel van die ou voor jou

Giant ? jy is babbelas nou vreet jy mint

Felt ? jy dra kakiebroek sonder belt

<?: prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Raleigh ? jy wil mossie pace nie

Cervelo ? jy verbeel jou altyd jy?s die ou

Silverback - ?

 

Ens. Ens. Ens.

Posted

Jy dink jy's kooler as ekke

 

Want jy ry in wit Giordana en ek ry 'n groen Kitana

 

Jy dink jy's kooler as ekke

 

Want jy't n bike rak op jou Dodge Viper en my LBS is die Brackenfell Hyper

 

 

 

Jy dink jy's kooler as ekke

 

Want jy ry n Colnago en ek ry 'n geel Benino Colorado

 

Jy dink jy's kooler as ekke

 

Want jy carbo load op granola en ekke op Klippies en Cola

 

 

 

Jy dink jy's kooler as ekke

 

Want jou shammy cream is branded en ek ry sommer no handed

 

Jy dink jy's kooler as ekke

 

Want jy's pelle met Andy Schleck en ek smeer dayglo Amazinc op my bek

 

 

 

OK I'm rhymed out

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout