Jump to content

Joost & Amor on the Tshwane OUTride

Guest Michelle

Recommended Posts

Would it not be more benificial to have the smaller person ride at the front, at least she would be able to see something.

MuXmAn2007-07-30 07:58:58

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 58
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

The small ones are normally wimmin...... would you trust one of them to be in charge of something so big??????

I trust mine with something big everydayLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL
Link to comment
Share on other sites

What your third testicle?

Is that why some people are called ET ' date=' 'cause ET = Extra TesticleWinkWinkWinkWink
[/quote']

Spot julle?  My naam begin met "ET"

Link to comment
Share on other sites

What your third testicle?

Is that why some people are called ET ' date=' 'cause ET = Extra TesticleWinkWinkWinkWink
[/quote']

Are you surgically enhanced you're gonna have a lot of spermatozone if they test you, is that illegal???????LOLLOLLOLLOL
Link to comment
Share on other sites

Vrek, daai twee is regtig nie die mense wat die beste op 'n fiets lyk nie! Great in die spotlight, maar dis maar waar hulle moet bly. Maar anyway...ek's bly hulle het die ding support - respek!

Shame...kon OUT surance nie vir arme Amor 'n kleiner top kry nie? Sy verdrink in daai ding!

En Mux...kleinste persoon werk nie voor op die tandem nie. honderde redes daarvoor...
Link to comment
Share on other sites

Dit lyk vir my of die kamera tog so paar kg'pies by sit. Ek is maar bly ek is nie n seleb nie maak nie saak waar jy is of hoe jy lyk nie iemand gaan van jou n foto neem.

Link to comment
Share on other sites

Ja The rock en dan het Joost nog daai Snaakse legwarmers aan. Oeps nee, dit is beenhare. Sies man!!Wink

Link to comment
Share on other sites

En Mux...kleinste persoon werk nie voor op die tandem nie. honderde redes daarvoor...

Huh ek is dom - hoekom? Only thing I could think of is with the fat one at the back turning might be a bit difficult with the sudden transfer of weight.

Link to comment
Share on other sites

Vrek' date=' daai twee is regtig nie die mense wat die beste op 'n fiets lyk nie! Great in die spotlight, maar dis maar waar hulle moet bly. [/quote']

Nellie, ek is uiters ge-affronteer en voel beledig. Jy diskrimineer teen mense hoe hulle lyk en betwyfel dan hulle vermoens om fiets te ry. Is dit erens in die reels aangeteken dat jy maer en anoreksies moet wees om fiets te ry. NEE !!!!!! dit staan nerens as 'n reel nie. Dik mense mag ook fietsry en fietsry geniet. Daar is sommige dik mense wat mense baie jonger as hulle wegry en wen. Dit is NIE mooi om sulke dinge te se nie en ook ongevraag. Sou jy dieselfde van my en M se foto op die tandem wat hier ge-post is ook se..... ek hoop regtig nie so nie!!!!!!

Hang af....skeer oom, oom se beenhare.  Big%20smile

Ag moenie worry nie Nellie, Hendrik is net moerig omdat jy 'n blou-bul legende so beledigBig%20smile
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout