Jump to content

Coolheat = client relation = oxymoron


Hendrik Petoors

Recommended Posts

That is an unsolicited attack on something that has nothing to do with the matter at hand.

 

So sue me!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Wat wil jy nou he ek moet bere??????? Ek kan ook nie meer die siekte se naam onthou nie Swartsenegger, Altseberger Holtsheimer??????nee nou is ekke deurmekaar!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Oom H, laat weet ons wat die Steven ou doen.  Hopenlik begin Shimano hulle diens opskerp (het Coolheat al gebel, maar is makliker om met my tafel te praat)

Link to comment
Share on other sites

ewep, ek het redelik baie terugvoer vanaf Steven gekry met verskeie pogings om hulle fout te motiveer.

My oorspronklike vraag was gewees of die Service Stand die tandem sal hanteer. Hy het laat weet dat die stand 'n massa van 38kg kan hanteer. Mooi so!!!!!!!!....... dit is ongeveer wat die Tandem met M op weeg!!!!!! Hy het wel nog nie my vraag beantwoord nie. Die tandem is lank en ek wil spesifiek weet of die klein tripod basis die momente wat deur die LENGTE van die tandem veroorsaak word sal hanteer. Ek glo ek is geregtig op so antwoord want die stand Kos 3200-00. Hel ...... dit is die prys van 'n nuwe redelike goeie fiets!!!!!!!

 

Dan ook het hy aan sy kollega wat my aanvanklik nie ordentelik wou help nie omdat hy "onder druk is" laat weet hy moet die prys aan my verskaf aangesien ek "'n negatiewe posting geplaas het op die Hub wat hulle in 'n slegte lig stel"

 

My vorige probleem wat ek met die "despote" gehad het was dat ek van die skroefies gesoek het wat die onderste cover van die Shimano Rapidfire shifters vashou. Hulle antwoord was dat hulle dit nie aanhou nie maar dat ek maar 'n nuwe shifter moet koop. Ek het vir lank die cover met insulation tape vasgehou en aan almal wat vra en nie vra nie gese dat dit is so omdat die verskaffer nie onderdele wou verskaf het nie. Dit is uiters swak van hulle gewees. My vriend by Bouwer Broers het toe uiteindelik vir my skroefies uit sy toolboks gehaal en die goed is nou weer reg.

 

Ek gaan nou maar weer die trusted HENDRIK DESIGNED SERVICE AND REPAIR STAND hier in Nigerie bou van sqwaire toobing en ankle airon wat ekke aamekaar plak met welding wat soos voolkie strint lyk en nie hulle verspotte duur stand koop nie.

 

Damn........... ek wens kempekkernoglia wil nou hulle MTB groupset herontwerp of dat Brandon hulle by Probike ook Shimano onderdele wil verkoop. DAN KAN ONS DALK GOEIE DIENS KRY!!!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Ooooom Petoors

 

Ek ken die ouens by Coolheat redlik goed........Ek stel voor jy bel hulel en eskaleer dit na die hoof bestuurder want hulle vat die tipe van goed nogals ernstig op......

 

Dis my 2 cent anyways
Link to comment
Share on other sites

Oo mH, laat weet maar van die stand.  Ek en skoonpa het een gebou vir so R120 wat werk soos 'n bom, of dit nou Tandem, pad fiets of MTB is.  Kan fotos neem en stuur as oom belangstel.

Link to comment
Share on other sites

Nee ek het ook my eie ontwerp. Ek post hom hier onder vir die wat sou belangstel en dit werk.

 

Jokerman I have had Extensive contact via email with Stephen and Colin. Phoning is difficult as I sit in Nigeria that makes phoning prohibitive and this whole thing was caused by an individual who did not care.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout