Jump to content

TEKKIES KAAL BOLYF EN PISPOT OP KOP


laparos
 Share

Recommended Posts

VOORUIT GAAN IN DIE WERELD HET ONS AS MOUNTAINBIKERS NOU VIR EENS EN ALTYD INGEHAAL,ONS MAG NOU NIE EERS MEER MET AFGESNYDE FIETSRY HEMDE AAN N RACE DEELNEEM NIE.

WAAR IS DIE DAE TOE ONS NOG SOMMER KAAL BOLYF,N KAKIEBROEK,TEKKIES EN N PISPOT OPDIE KOP AAN RACES DEEL GENEEM HET.

JA BROERS DIE PADFIETS KULTUUR IS MET ONS!!!!!!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

ONS WAS NOG AAAAALTYD NETJIES ONS HET NET NIE SULKE MOOOOOOOOOOOOOI KLERE GEHAD SOOS JULLE NIE

Link to comment
Share on other sites

Maar het julle al gesien hoe duur dit eintlik is om aan te trek sodat jy soos 'n trens lyk. Daai klere is duurder as kerk klere.

Link to comment
Share on other sites

One of the days we will be forced to shave our legs as well!! :rolleyes:

Heavens no !!!!!!!!!!!

I am doing that quite free willingly already :unsure:

Link to comment
Share on other sites

Joint first in the 2010 TDF competition.

 

With LA in my team...

 

 

 

...and Contador

 

 

:lol: Awesome!

Link to comment
Share on other sites

Heavens no !!!!!!!!!!!

I am doing that quite free willingly already :unsure:

Racing snake

Link to comment
Share on other sites

Racing snake

I do it so I can try and look like one ;)

If you can't be the part at least try and look it :lol:

Link to comment
Share on other sites

KYK EK DINK EK SAL NOG DIE HEMPIR OORSIEN MAAR DAAI BEEN HAAR STORIE ------EK WEET DAREM NIE SO MOOI NIE ! :blink:

Link to comment
Share on other sites

Wel niks stop my om in my, soos my swaer dit noem, wife beater hempies te oefen nie...

Link to comment
Share on other sites

KYK EK DINK EK SAL NOG DIE HEMPIR OORSIEN MAAR DAAI BEEN HAAR STORIE ------EK WEET DAREM NIE SO MOOI NIE ! :blink:

 

 

 

Ja nee kyk, ek het al goed geval en dan kom die hare sommer saam met die vel af! Geen rede om te skeer voor die tyd nie!

Link to comment
Share on other sites

Wel niks stop my om in my, soos my swaer dit noem, wife beater hempies te oefen nie...

Laat my sterk lyk vest

Link to comment
Share on other sites

"KYK EK DINK EK SAL NOG DIE HEMPIR OORSIEN MAAR DAAI BEEN HAAR STORIE ------EK WEET DAREM NIE SO MOOI NIE ! "

 

Julle meisies moet mos in elk geval beenhare skeer, onderarmhare ook partymaal..

Link to comment
Share on other sites

LUISTER RABUB`S IS DIT WAAR DAT AS N MAN SY BEENHARE SKEER DAN VERHOOG SY TESTOTEROON VLAKKE? :huh:

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout