Jump to content

TEKKIES KAAL BOLYF EN PISPOT OP KOP


laparos

Recommended Posts

AG NEE MAN RERIG GEDOG DAAR IS ANDER VOORDELE BETROKKE,GLO DIT GAAN BAIE BYDRA TOT N VERBETERING VAN MY AVERAGE SPEED NIE :lol:

Link to comment
Share on other sites

AG NEE MAN RERIG GEDOG DAAR IS ANDER VOORDELE BETROKKE,GLO DIT GAAN BAIE BYDRA TOT N VERBETERING VAN MY AVERAGE SPEED NIE :lol:

Broer waarom skreeu jy so, ons is nie doof nie ;)

Link to comment
Share on other sites

KYK EK DINK EK SAL NOG DIE HEMPIR OORSIEN MAAR DAAI BEEN HAAR STORIE ------EK WEET DAREM NIE SO MOOI NIE ! :blink:

Psst!

Kan ek jou 'n geheim vertel? :D

In hoof letters skryf beteken jy skreeu vir almal. :o

Gebruik eerder klein letters. :)

Link to comment
Share on other sites

Kyk, as die tjop op ie Hub kan ek mos nie die geleentheid laat verbygaan nie!

Mamps, as jy van kerk praat, weet die helfte van die mense hier in elk geval nie wat dit is nie.

Oor die hare ding sê ek mos lankal, ek gebruik my hormone vir ander dinge as haar groei...biggrin.gif

 

Sien, ek is mos bles, maar wat nog vir my 'n raaisel bly is die feit dat die hare orals op ander plekke begin groei...rug, ore, neus, orals maar nie op die kop nie!

Oor die aantrek ding, wel miskien wil die organiseerders net nie hê die algemene publiek en TV kykers moet dink dis 'n klomp gomg@tte wat fiets ry nie.dry.gif

 

o, en wat die algemene publiek nie besef nie is hoe duur die verspotte klere is.ohmy.gif

Link to comment
Share on other sites

Dankie reden hoe moes ek dit ook nou geweet het,is hoeka nie gewoond om op my medemens te gil nie :o

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout