Jump to content

Recommended Posts

Posted

Chilli op die een been en Jelly op die ander' date='nou daar is vir jou n kombenasie om enige ou te breek!!!Dead

[/quote']

Hehehe, jy moet oppas.  You might get a decent hiding here.  And no, not in the nice way!!  Chilli is so bevoeterd

  • Replies 92
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Jelly...ek sal maar nie my kanse waag sonder kussings nie hoor - party van hierdie ouens is diere' date=' netnou byt hulle sommer vir jou!!Confused[/quote']

Of soos ek eendag vir Jelly gese het: "moet ek jou wys hoe pas n vuis op n oog"........Tongue

ClapClapClap

Clap

Posted

Sal moet Jelly reel dan sit ons vir jou n 6 uur ride op vir die oggend' date='dan kan ons lekker eet!!!
[/quote']

Ek kry die idee ek gaan nie kos nodig he vir die 6uur ride nieConfusedErmm

Posted
....maar jy's tog in 'n sekere sin reg nochain' date=' as ek op jou een been moet sit sal ek hom breek, ek is SWAAAR! LOL[/quote']

ag nee...is ons al WEER op die "op" en "onder"  topic?????Shocked

Nels don't go there, hier is kinners wat die hub lees.......Wink

Posted

Nels don't go there' date=' hier is kinners wat die hub lees.......Wink
[/quote']

Seriaaas???Shocked Ooooops! Ek vra nederig om verskoning!

Anyways...word die kinders nie ges? dat hierdie nie 'n plek vir mense onder 21 is nie??...hier's 'n paar snaakse karakters wat op hierdie site ronddwaal...Confused
Posted
Jelly moet haar nie aanmoedig nie asb!!Big%20smile

Psycho ' date='ek wonder hoe lank het daai kitty hom gelek voor hy wakker geword het met daai smile op sy gesig en "die tong" wat uithang!!
[/quote']

Psycho kom ons vergeet nou vir eers van MWNN se kitty,die vraag is kan jy die sous handle?sal maar moet oornooi en dan kyk ons of jy MWNN se rekord kan vat!!Big%20smile

Jis nou praat julle uit my slaapkamer uit - ek is nou nog moerig vir daai **** kat. Sy naam het sopas weer terug verander na Wetter toe.
Posted
Chilli op die een been en Jelly op die ander' date='nou daar is vir jou n kombenasie om enige ou te breek!!!Dead

[/quote']

Hehehe, jy moet oppas.  You might get a decent hiding here.  And no, not in the nice way!!  Chilli is so bevoeterd

Hey! Watchit!!AngryConfusedLOL

Check net daai rooi gevreetjie!!!  I rest my case.

Posted
Jelly' date=' as jy nou ja gese het vir nochain se voorstel sou ek nou half skrikkerig geraak het!!! [/quote']

LOLLOL....moenie worry nie, ek maak nie ekstra geld met lapdancing nie LOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout