Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek as ouer vra my baie keer die vraag, is dit nog die moeite werd om aan te gaan in SA met fietsry?

 

1  Wanneer moet jy se genoeg is genoeg?

2  Op watter ouderdom is dit n goeie tyd om n te bestuit om halt te roep?

 
Posted

Ek wil nie moan nie, maar ek dit is 'n vraag wat ek myself afvra. Ek dink daar is ander ouers wat ook oor dieselfde dinge wonder.   

Posted

What is the problem that you are refering to?

Politics, dangerous roads, drugs, everything?

 

Generally if you can come home from a ride feeling good about yourself and with a smile on your face keep on going!
Posted

MEYER1...that's quite a general question. Do you race or just ride for fun?

 

If you only race and try to make a living out of it (which would probably be only about 0.05% of the cyclists in our country, then there has been a lot of arguments on the Hub stating that it is not worth it.

 

However if you are just the normal guy/girl doing funrides and pushing your limits a bit there - my personal view is that you never have to stop! I absolutely adore my sport and can not for one day imagine my life without it. I'll always find a way to ride whether it's on the road or in the bushes...no question of stopping and i will never be able to sell my bikes.
Posted

Ons almal  werk vir geld ,beter lewe vir jou en vir jou gesin. n toekoms, sekerietyd, gaan jy dit uit jou werk kry, gaan jy dit uit fietry kry? Uit rugby ja maar fietry. Ek weet net nie of ons seport sistems in plek sal kom nie. ek is al 8 jaar  betrokke by my seun en daar het nie veel verander in die tyd nie

Posted

Ek sal s? jy moet hom ondersteun so ver moontlik sodat hy heel belangrikste dit kan geniet!

 

Kom ons wees realisties...daar is baie min mense wat regtig 'n lewe kan maak uit fietsry, so 'n "back-up plan" moet maar in plek wees as die fiets-ding nie uitwerk nie. To get some kind of an education should be you and your son's first priorite IMO. Al is dit net 'n basiese kurses - by 'n universiteit soos Stellenbosch is daar altyd 'n lekker klomp fietsryers wat goed kompeteer in die plaaslike liga wedrenne, so dit behoort ideaal te wees as hy by so plek kan aansluit.

 

my 2c

 

 
Posted

Meyer, As jy ophou fietsry wat gaan jy dan doen vir ontspanning.?

 

As jy iets anders in gedagte het soos draf, golf of bergklim, gaan try dit.

 

Onthou jy maak nie geld uit fietsry, so jy verloor niks om iets anders te probeer.

 

Jy sal na 2 - 3 weke weet of daai ysterperd jou roep, dan weet jy, jy sal ophou die dag as jou linkervoet nie meer voor jou regtervoet kan kom.

 

 
Posted

meyer1, baie van ons voel soos jy. Al sport wat iets betaal in die land is rugby, sokker en krieket. Enige ander sport is omtrent net vir die fun/pride. Iemand wat fietsry/hardloop/driekamp/netbal/hokkie/ ens doen moet werk om die pot aan die kook te hou!

Posted

Meyer - I started my son cycling as a form of exercise and something fun that he can enjoy (we can also do it together and that's brilliant!). The fact that he has managed to do very well and who knows may one day end up in a pro team or whatever in my opinion is a bonus.

 

I would be much happier if he ends up a 'lifelong' cyclist than a miserable serious pro cyclist (because of pressure of some kind!). Of course if he ends up a happy lifelong cyclist who is also a pro hey bonus again! And I have noticed that there are many of those around so it isn't impossible.

 

On the other hand there are also many levels of success in cycling, in my case if I whip DR's skinny ar$e now and again (even if it is 'unfair!) I am happy. In my sons case he wins a race now and again and has many other races where he just goes out and enjoys!

 

At the end of the day I think he's a well balanced individual with potential but also has other priorities that are important to him (paintball and passing matric being 2 of those, ok so maybe the matric is more important to his mother than him at this point!).

 

Cycling has also provided him a good 'excuse' when confronted with peer pressure to take part in some 'dubious' activities so that also helps!
Posted

Om julle raat te lees help al, daar is nog baie vrae waarvoor ek moet andwoord kry. As hulle leer deur die pos sal dit ook al better gaan. Die tyd sal n mens sekker slimmer maak.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout