Jump to content

Blou Bull......... I mean Bokke Bo!!!!!!


Recommended Posts

Posted

Sweet hulle baie dat dit so verdompig is??????

  • Replies 57
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ja nou weet nie of die sweet is of trane omdat hulle nou nie in die final is nie maar ek weet hulle draft hier oppie lughawe is baie Schweet Wink

Posted

Big H

 

I must applaud you, just when I think you can't post any more drivel you start this infantile thread and cheapen the victory for everyone. The team won the cup and the team is called the SPRINGBOKS

Posted
Nee' date=' die SHARKS het die W?reld Koppie gevat!!!  Kyk na wat OOM ges? het.  Oom s? self oom het vir ons 'n vis gegee!!!!!  Hehehehe, bulle is nie visse nie.  So raai wat, oom het oomself gehijack!!! [/quote'] 

 

Wie's die oom van wie jy praat? Waar ek vandaan kom is n oom vir wie ek so bietjie respek het... jy weet, soos iemand wat actually fietsry, nie op sy training bike sit en fotos van sy tandem neem nie.

 

Daai tandem is soos die tuindwerg wat deur europa getoer het - hy het geen ander doel as die van n estetiese boekmerk om te se waar in die wereld jy was nie... Hey, hier is tandem in Mosambiek, kyk hoe gelukkig is hy... hey hier is tandem in Nigerie, hy het sommer so op sy eie olie raakgeboor... LOL
Posted
Big H
I must applaud you' date=' just when I think you can't post any more drivel you start this infantile thread and cheapen the victory for everyone. The team won the cup and the team is called the SPRINGBOKS [/quote']

 

Oops............. not that die Wielnaaf is full of posters celebrating our victory. Do they not have any Provincial rugby in Burkina Faso. Are you THAT distressed that you cannot celebrate with all of us being bereft of privincial pride???? Infantile..... big words outjie!!!!!!!
Posted

Enigiemand wat "die vyfde" agter sy naam plaas sal so eksentriek wees soos die ou bogger...... nogal snaaks!!!!!!!! Die wynplaas is al wat regtig 'n bargain is, papsak wyn verkoop glo goed daar in die Kaap!!!!!!..... 'n seiljag maak jou net seesiek, 'n Porsche is net 'n modified Beetle en WIE OP DEES AARDE WIL "N KLOMP STRORMERS TRUIE HE...... seker om daai modified Beetle mee te was of hoe????????

Posted
Nee' date=' die SHARKS het die W?reld Koppie gevat!!!  Kyk na wat OOM ges? het.  Oom s? self oom het vir ons 'n vis gegee!!!!!  Hehehehe, bulle is nie visse nie.  So raai wat, oom het oomself gehijack!!! [/quote'] 

 

Wie's die oom van wie jy praat? Waar ek vandaan kom is n oom vir wie ek so bietjie respek het... jy weet, soos iemand wat actually fietsry, nie op sy training bike sit en fotos van sy tandem neem nie.

 

Daai tandem is soos die tuindwerg wat deur europa getoer het - hy het geen ander doel as die van n estetiese boekmerk om te se waar in die wereld jy was nie... Hey, hier is tandem in Mosambiek, kyk hoe gelukkig is hy... hey hier is tandem in Nigerie, hy het sommer so op sy eie olie raakgeboor... LOL

 

Ek is al gewoond aan julle verbale braaksel, maar hoe op dees aarde het julle van die olie te hore gekom?????? Ek dog dit is nog 'n geheim. Ek kan bietjie aanstuur om julle commondales se kettangs te olie...... laat net weet!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout