Jump to content

[Event] TransBaviaans 2011


EcoBound MTB Events

Recommended Posts

Who said MTB is easy.... :unsure:

Enjoy and see you all there.. This will be my first and def not the last... :thumbup:

Devs how can you say it wont be your last you looking after me for hopefully not 24 hours :)

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 400
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

I'm gonna run out this afternoon and buy some HTFU. :blink:

Get some for me too please and bring to the start in willowmore!!! :clap:

Link to comment
Share on other sites

Will do. Any idea where I can find some?

probably builders warehouse or any HARDware store.... ;)

Link to comment
Share on other sites

Will do. Any idea where I can find some?

 

Its now literally possible, my team name was HTFU, sadly no amount of HTFU can fix a knee surgery a week before TB. So now HTFU is literally for sale.. :)

Link to comment
Share on other sites

Its now literally possible, my team name was HTFU, sadly no amount of HTFU can fix a knee surgery a week before TB. So now HTFU is literally for sale.. :)

 

That sucks. Good luck with recovery.

Link to comment
Share on other sites

Is die Never Ender klim nog steeds deel van die roete?

 

Dit lyk vir my so, tussen checkpoint 4 & 5.

Link to comment
Share on other sites

Dit lyk vir my ook so, was net nie seker nie.Ek dink die meeste van ons is nou meer senuweeagtig oor die nuwe roete as oor die ou een. Weet nie regtig wat om te verwag nie.

Link to comment
Share on other sites

Dis nou regtig nie wat ek wou hoor nie!!! :unsure: Ek begin nou regtig STRES!!! :blink:

 

Swarrie is dit jy? Ek love die naam..lollos.. :clap::clap:

 

Jy gan lekker ry man, moenie dat die pansies jou bang praat nie, die oomblik as dit begin is dit een groot afontuur

Link to comment
Share on other sites

Swarrie is dit jy? Ek love die naam..lollos.. :clap::clap:

 

Jy gan lekker ry man, moenie dat die pansies jou bang praat nie, die oomblik as dit begin is dit een groot afontuur

 

Nee jammer Bos, eks nie jou swarrie nie, maar dankie in elkgeval vir die bemoedigende woorde!! Ek stres nog steeds - ja nee, Saterdag moet nou net kom dat die avontuur kan begin. Dis my eerste TB, so dis vir my 'n GROOT AVONTUUR!!

Link to comment
Share on other sites

Nee jammer Bos, eks nie jou swarrie nie, maar dankie in elkgeval vir die bemoedigende woorde!! Ek stres nog steeds - ja nee, Saterdag moet nou net kom dat die avontuur kan begin. Dis my eerste TB, so dis vir my 'n GROOT AVONTUUR!!

 

oh Shaks, My swarrie is net lollos bevange want sy twee terroriste maak hom mal. toe dog ek hy het sy hubnaam lollos gemaak! Maar eks seker jy is n soortgelyke case? jou tjinners wil net lollos mamma ons wil lollos kyk, haha

 

Sterkte dienaweek! trek warm aan, koudkry maak jou vinnigger moeg as fietsry

Link to comment
Share on other sites

My eerste een ook. Ek sien baie uit daarna. Eks nog net nie seker hoe om dit te benader nie: doen soveel km as moontlik op die afdraende vir die 1ste 110+km of slow and steady van die begin af.

Link to comment
Share on other sites

Het vandag al my Energade en Energade lekkers te saam met so bietjie Bar-One leekertjies en n paar ander eetgoedjies by P&P gaan koop, het net gehoor hoe die vrou agter my vir haar seun se, "Jislaaik, die man gaan hom dik vreet'.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout