Jump to content

Recommended Posts

Posted

You and Tannie Sylvia attended the CSA Meeting in Durban, and when the important stuff on the agenda was next in line,

 

 

 

you guys left, and now have to FLY UP AGAIN on CSA costs to the 94.7 weekend to finish the agenda?

 

 

 

popeye2007-10-26 04:19:41

Posted

I hope they will answer these questions. Seeing that they are going to the 94.7 - cant i fly with(on their expense ofcourse. Always wanted to enter the Gauteng Argus

Posted

ek lees nou net die oom moes terug kaap toe kom omdat hy rugby wou kom kyk.

 

 

 

hoekom het hy gegaan in die eertste plek, of het hy eers saterdagoggend uitgevind dis die dag van die final??

 

 

 

het hier gelees:

 

 

 

"Heard a rumour that the Pres left at 13h30 after saying he had a rugby engagement in CPT that he had to attend. They were apparently halfway through the agenda. So what does that say.................?

 

 

 

True him and Sylvia left early. Next meeting at 94.7 to finish "popeye2007-10-24 06:03:49

Posted

pops: waar kry jy die info? sjoe, sommer net nuuskierig...jy hoef nie te antwoord nie - ons het n great meeting in durban gehad, baie konstruktief...baie positief....(ek gaan dit nou noem: een van die dinge op die agenda was die konfidensialiteit van sekere aspekte van metings, etc.)

 

so dis fascinating ons kan wegstap by die board meeting en twee dage later is sekere info op die hub...

 

voor jul my flame: ek kies nie enige kant mbt silence of the lambs wat meetings betref nie (dws nie in hierdie posting nie)- DIS NIE waaroor hierdie posting gaan nie - ek is net plein stomgeslaan dat een of meer mense so maklik uit n meeting kan praat....

 

latrinus emmer2007-10-24 08:18:48

Posted

in die Huiseoott.

 

 

 

Sorry rasta man, man die problem is dat as CSA oop kaarte speel sal die vliee teen die muur hulle bekke hou.

 

 

 

2dae later eers? ek sal hulle moet speen, ek soek vars nuus , nie 2 dae oue huiseoott stories.

 

 

 

popeye2007-10-26 04:21:30

Posted

Watse bol is dit hierdie van geheimsinige vergaderings?  As hulle die fietsryers verteenwoordig het ons dan mos die reg om te weet wat aangaan?

 

Ek dink dit is tyd dat hierdie vergaderings oopgestel word, sodat enige iemand wat wil kan insit en luister wat werklik aangaan!
Posted
in die Huisgenoot

 

is dit dalk nie "Die Son" nie!!!LOL

 

Die dag as hulle sulke K*k nuus in die son sit steel koop ek nie weer daai koerant nie.

 

imagine hulle sit dit op bl.3....net onder daai mooi meisies!Wink
Posted
in die Huisgenoot

 

is dit dalk nie "Die Son" nie!!!LOL

 

Die dag as hulle sulke K*k nuus in die son sit steel koop ek nie weer daai koerant nie.

 

imagine hulle sit dit op bl.3....net onder daai mooi meisies!Wink

 

....dan gaan ek die berig mis....my oe gaan iewers anders wees.Big%20smile

Eerder bl 2 of die agterblad!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout