Jump to content

Recommended Posts

Posted

hey pops vat jy voetsack sam party toe ??? kan ek my klein(vet) worsie " bekkie " ook saam vat ??? seblief seblief sy is baie soet en eet baie! Wink20071025_071717_Copy_of_S301004.JPG

 

sjoe daai hond(jie) is als behalwe klein....hy/sy is lekker vet!Wink

jy moet haar minder braaivleis bene voer!!LOL
AuctionLamb2007-10-25 07:23:43
  • Replies 45
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Vergeet nou al die nonsens praat. Ek wil weet watter party die is, nou smaak dit my is daar nie eers een nie. EK het heeldag niks gewerk so opgewonde was ek!

Posted
aai shame man sy weeg meer as twee bikes sy is maar net 16kgs vris gebou sien Wink

 

gheez ek sal my dood skaam as my worsie 16kgs weeg Wink die arme ding kan seker nie loop nie, waggel met met sy kort beenjies

 

en besides Pops het van 'n Maltese en 'n ROTWIELER gepraat wat paartie toe gaan, waar van jul uit met worsies?Confused
Posted

mooi man mooi, nou is eers spyt ek moes hier sit.

 

miskien moet ons weer so 'n trippie reel, wanneer die klomp nie almal besig is met xamnes en so-aan nie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout