Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 115
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ewep....gaan jou breeeeeeek 

 

Ewep kan nie eers 'n wind breek nie.

 

Maar ek moet sy woorde eggo.....jy is een UGLY MOTHER!!!! Big%20smile

 

Hey, wie's jou mother?LOL Dis belangriker om mooi van binne te weesBig%20smileCensored

 

Hey Faan, bly jy het reggekom! Geen fout om te stick by wat jy ken en jou happy maak nie
Man with no name2007-11-12 07:01:24
Posted

Ewep....gaan jou breeeeeeek 

 

Ewep kan nie eers 'n wind breek nie.

 

Maar ek moet sy woorde eggo.....jy is een UGLY MOTHER!!!! Big%20smile

 

MWNN, jy en ou spaaidie sal my dalk op die fietse breek, maar dis ook al!!!!  Kyk ou spinnekop mannetjie, as ek 'n WIND breek n?, sal jy vir 'n paar WEKE in I.C.U.  moet l?.  Die SANW het my al 'n kontrak aangebied om natturlike gasse vir hul te vervaardig vir Chemical Warfare!!!  So pasop!!!

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout