to me it dont matter who you are roadie / mtbiker /no matter as long as you are on a bike wiff two wheels wind on your face enjoying the outdoors like the other guy or girl just greet be curtious it takes nothing to wave or smile and those that dont greet have a problem with themselves oneday they will wakeup and see the light !!!! i even greet the cyclist when i am in my car i am so envious when they are riding and i must be in the car neway this us them is a load of Cr@p cos i ride my bicycle no matter what !!! and i would like to share this email i received the other day !!!! ok its afrikaans but someone can translate : Wees dankbaar vir wat jy het. Wees lief vir jou gesin en familie . Moenie toelaat dat jou brein muf nie! Moenie op loop gaan met skuldgevoelens nie. Sort die *** uit Lewe terwyl jy nog lewe het Geniet die eenvoudige dinge. Die ?image goed? is ?n pot snot Eet wat jy wil , *** ?diet? As jy gewig moet verloor vreet minder en *** meer . Vermy bedompige gyms wat stink na Juppy aftershave en duur walglike soet parfuum (om die sweet ruik te verbloem), waar perverts, saadsokkies en hooterneuse in snaakse ?futuristic outfits? uithang en soos hamsters gemonteerde fietse sit en trap. Jy hoef niemand te ?impress? nie.(*** die ?ek ga?an gym toe ? s?-ding). As jy moet oefening kry, ry ?n gewone fiets, gaan stap langs die see of in die veld,- doen iets in die buitelug. Moet net nie in die strate op en af draf nie, dis ?common?. As jy hou van ?n ?no- brand? T-Shirt, kledingstuk of wat ook al , koop die ding en *** die name goed wat jy in elk geval nie kan bekostig nie ? solank jy gemaklik is daarmee. Stront met di? wat dink hulle is beter as ander en gedurig lyk of hulle *** ruik omdat jy nie by hulle siek ?plastic? w?reld wil inpas nie Wees wingat oor jou huis, dit behoort aan jou, die bank se moer. Wees windgat oor jou kar hy?s klaar betaal en *** di? wat in moerse karre ry en nie kan bekostig om ordentlik te braai nie Lag dikwels, lag lank en lekker. Behou jou grapgat vrinne *** die suurgatte, hulle trek jou onder. As jy 'n pel het wat lekker kan stront praat,spandeer meer tyd saam met haar/hom. Omring jouself met dit waaroor jy mal is, Of dit nou pelle, familie, diere, sentimentele junk, musiek of wat ook al. Jou huis is jou plek, *** die wat hulle neuse daarvoor optrek. Kanse is dat hulle in elke geval ?n klomp kakke is, raak ontslae van hulle As jy wil drink, drink, moet dit net nie oordoen nie. Getrek is oraait maar dronk mense is ****** stupid. S? vir jou mense dat jy vir hulle lief is,dat jy vir hulle omgee, m?re trek jy dalk jou hout-jas aan, dan's dit te laat!