Jump to content

krokki

Members
  • Posts

    60
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by krokki

  1. I think it is time that the licensed riders each start in their own groups. Why do the Ladies & Vets always have to start together. This is a recipe for desaster, proven once again by yesterdays crash in the finishing sprint. When 3 different categories sprint at once! With other races when one category group passes another, nobody is allowed to fall in with the passing group. Why oh why are these other categories always put together??? I'm told that the ladies need faster finishing times, so they can qualify for races overseas, that is why they ride with the men's groups. If this is the case, I don't understand it, because if they cannot qualify for the faster times on their own here, how on earth will they then do it on their own somewhere else?
  2. Ek kan nie meer wag nie!
  3. Sorry ek het regtig nie ene nie
  4. Sterkte aan al die familie en vriende, dit is 'n moeilike tyd om deur te gaan, maar ten minste weet ons God is met julle!
  5. Dis sad om jouself in daardie posisie te plaas, wetende wat die uitkoms dalk kan wees en wat dit aan jou familie en vriende kan doen!
  6. Witrot, David#7 is right, I've spoken to CSA and was told in so many words that the elites don't have to use timing chips. I find it very unfair, because that's why we had to (for example) postpone and wait for the prize giving to start at the Bakwena race, many of the elites did not use their chips and the officials had a hard time to figure out who finished where!
  7. maybe I am the freak of nature I always feared that i was. I have seen my fitness and endurance pick up in leaps and bounds as my running training increases - maybe its the weight that i have shed that has helped as well. But I really need to sharpen the bike skills more, maybe Prozac or one of those will relax me more and allow for higher speeds with the bunches O genade dan is ek ook 'n freak!!! Toe ek nog gereeld gedraf het, het ek baie beter en makliker fiets gery, dit bou definitief mens se endurance!! Maar gelukkig is ons almal verskillend en elke persoon het sy eie opinie oor wat vir hom/haar werk en wat nie . ...nou moet ons net weer begin swem ook, dit maar die long kapasiteit baie beter....dit laat my nou dink backup rider, ek dog ons sou die midmar mile gaan swem het die jaar?
  8. Nee nooit sammajoor, waar sal ek en tweety nou ooit teen jou 'op-gang'? Ons is mos nie so nie.http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif
  9. Jy sien nou' date=' jou naam is nie verniet 'backup rider' nie!!! [/quote'] cause i always ride at the back. As ek eendag groot is gaan ek ook goed fiets ry... nou moet julle nog net n paar races saam met my kom hardloop Haai sies, ek het dit nie so bedoel nie...ek het net bedoel dat jy altyd daar is wanneer mens iemand nodig het om uit te help....soos as backlash dalk weer besluit om van die tandem af te klim en onder 'n gazebo te gaan le. Wat die hardloop betref...you can count me in, ek het nog altyd geglo dat cross training beter is as net fietsry!
  10. Jy sien nou, jou naam is nie verniet 'backup rider' nie!!!
  11. Hello sammajoor! Ek het gister lekker daar by tweety gekuier! Ek en backlash gaan tandem ry met die bela-bela....en ek kan nie deel wees daarvan dat ek my maatjie laat verloor nie... so julle twee sal maar moet sien wie stick die langste!
  12. Ek het nie soooooo baie gepraat nie! Die mense by die waterpunte was baie nice, hulle het tot vir my van die oranje powerade gebere tot ek terug gekom het, want ek hou nie van die bloues nie. backlash, jy sal maar die nite race ook moet doen, want as ek dit kon doen kan enigiemand dit doen!!!
  13. "Krokkie vat n kans daar was geen laat slaap nie want sy het vroeg al ons kom wakker maak vir koffie." Hey backup rider, enigiets na 04h30 is laat slaap!!! Ons het eers 06h30 opgestaan! ...en ek het nie eers koffie gekry nie... Ysterkas, ek weet nie eers dat daar 'n crash was nie ek was seker maar weer in 'n wereldjie van my eie. Goofs, jy sal nie spyt wees as jy die fast one 'n mis gee vir die race nie, dit was regtig stunning!
  14. Goeie more, 'n Paar van ons het besluit om eerder die Ottosdal wedren te gaan doen in plaas van die Fast One. Dit was 'n goeie besluit. Die wedren het eers 10h00 begin, ons kon lekker laat slaap, maar dit was bietjie warm teen die tyd dat ons begin het. Almal op die 100km het saam weggespring (behalwe die tandems), die eerste 50km was dodelik vinnig, met die omdraai het die voorste gedeelte van die bunch my gedrop.... Ons vorm toe maar 'n kleiner groepie en ry lekker hard verder tot op 80km......toe val my wielle sommer heeltemal af...myne nie die fiets s'n nie. ...hier het ek weereens besef dat mens MOET oefen!!! Die laaste 20km het ek sukkel-sukkel op my eie aangegaan, ek het nog nooit in my hele lewe sulke verskriklike spier krampe gekry soos in daardie laaste paar km's nie!!! Ten minste het my fantjie so 4km voor die einde terug gekom en my kom help. Darem het ek die 100km's klaargemaak in 2H51, met my gesukkel en al. Van daar het ons vir 'n uur of twee met 'n lekker koue bier langs die swembad gaan ontspan in die son. ...die rus het egter nie baie lank gehou nie, want toe gaan skryf 'n paar van ons in vir die 'nite race' daardie aand. Ek is nie 'n hardloper nie en besluit toe dat ek die 10km net vir die PRET sal aanpak!!! Ek dink dit was die baie son die oggend wat my brein aangetas het...maar ten minste het ek die 10km klaargemaak, al was dit teen 'n heerlike 'sunday afternoon cruise' pas gewees. Ek en Carol het dit in 1uur en 51 minute GESTAP. Ons het 18h30 begin en teen die tyd dat ons by die omdraaipunt gekom het, het die son begin sak en die kerse/lampies in die middel van die pad is aangesteek. Dit was sooooooo mooi! Vandag is dit natuurlik 'n heeltemal ander storie...ek glo nie ek was al ooit soooo seer en styf nie! .....Maar volgende jaar doen is dit weer!!! ....ek wou nou die fotos wat ek geneem het van die lampies hier post maar wanneer ek die 'insert image' link click dan se dit ACCESS DENIED. krokki2008-01-28 00:13:33
  15. Dis regtig slegte nuus! Ons dink aan die hele familie in hierdie moeilike tyd. Al is haar liggaam gebreek is haar siel heel. Johannes 11:25 - Toe s? Jesus vir haar: "Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; Baie sterkte, Jan, Haidee en Markus.
  16. so? weet enigiemand hoe dit nou gaan?
  17. OK sammajoor...it seemed like a good idea at the time......wat is plan B?
  18. sammajoor, ek weet nie hoe dit met haar gaan nie, maar weereens volgens die ongeluk verslag is sy geklassifiseer as "rooi", wat beteken baie ernstig.
  19. sammajoor dit is definitief op die snelweg gewees, volgens die ongeluk verslag wat ek het wys die prentjie dat dit by die Zambesi oprit was waar die oprit bane by die N1 aansluit. Rabubi, N1 tussen proefplaas (by die N4 witbank snelweg kruising) en warmbad is deel van die Bakwena N1N4 toll road.
  20. It was on the N1, not on Zambesi road.
  21. Deon Maas sal wel eendag betaal vir al sy dinge!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout