Jump to content

Swart Kat

Members
  • Posts

    497
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Swart Kat

  1. Every year I say, not again! But now with all the hype, I get ants in my Assos!!! Want to do my third one, but the entry is getting steeeeep! Normaly people give comments like "so over the Epic" if they havent done it or couldnt finish it.........
  2. People that need the bum clinic didnt train enough!!!!!
  3. Still have to pay for the entry when you have won the lotto entry! My first Epic HT Look 986 26" and this year on a 910 Scott Spark and boy, go for the dual if not goning for podium!
  4. Jip JCZA, next year we have to have a beer before the event! Gonna ride with my "Burry Armband" again as I think it helped! Did a great time but dont think im gonna manage it again in 2014!
  5. Ai ai, het nou als mooi in my kop beplan. Kamp, night race, 65km.............. toe onthou ek dat die Sat is my seun se eerste verjaarsdag! Dis nou jammer, was nou oorgehaal vir Eselfontein!
  6. FREEEEEEEKIN AMAZING! Dis nou smart soos my oupa sou sĂȘ! Well done!!!!
  7. Daai gaan nog groen, blou, pers, geel ............ word!
  8. Was baie gelukkig om nie seer te kry nie! Nek bietjie styf en bo-bene blou soos hul hb getref het! My vorige val so 2jaar gelede het my gelos mmet n plaat in my skouer! Fiets het gelukkig niks oorgekom nie! Dankie aan Giro/Bell se replacement policy kan ek nou n nuwe dak aanskaf!!!
  9. En toe...... Crash!
  10. Waaihoek berge....
  11. Hy ga nog meer pomp da in di vallei! Sterkte manne!
  12. Sheeeet, saw this just too late! Dammit
  13. And maybe a snorkel
  14. 50cc scrambler group.......
  15. Da was eens hierdie prag verhaal van n ou wat sneeu gaan kyk het in die Ceres distrik. Hy het heel rustig vuurtjie brand gemaak tussen die boorde en n worsie gebraai. Met die boer se aankoms vertel hierdie stad japie die boer dat dit n vry land is en hy mag braai waar hy wil. Stomgeslaan gaan die boer huistoe, met die japie se motor registrasie in sy kop. N jaar of wat later gaan kyk hy en n paar manne rugby by Nuweland, onder andere n beampte van die gereg wat reeds hierdie stads japie se adres opgesoek het. Hulle parkeer toe die lieflike Sat op heerlike sagte lowergroen grasperk, ruk hul Weber, Coleman en kampstoele uit en begin kuier. Volgende oomblik stop daar toe hierdie blink nuwe BMW. Ontstoke kIim die man uit sy voertuig en vra, " wat de moer dink julle doen julle op my grasperk" waarop die boer toe antwoord, dis n vry land en dat hy mag braai waar hy wil.
  16. Sjoe, het vandag Tussenonsfees gery! Tekens dat ek erg onfiks is, is baie duidelik sigbaar! Ek besluit nou of ek more gaan ry oor n paar biere! Ek verjaar more, so ek sal julle almal join as ek nooit more voor hoef te werk nie! Wind begin nou so liggies te waai en met die kouefront oppad, kan wind dalk pla more! Ek het lanklaas daai grond gedeelte gery, kan dalk rof wees na die klomp reen! Hulle sou verseker nie n grader(padskraper) ingestuur het en die hele pad met besems gaan skoonvee het ni.....
  17. Would love to do the event again. No, only did 2011. I did the Epic again this year. Maybe next year..... Will have to wait and see!
  18. Photo 1: morning of start Photo 2: Albertinia - Mosslbaai Photo 3: on route to Riversdale just before that killer mountain piece Photo 4: friend taking a mud bath on the way to Albertinia That was I think the hardest Pioneer ever! Did the Epic that same year!
  19. Ja i know! Kleinplasie usualy closed on Sundays. But go have a look at www.tussenonsfees.co.za! There will be a lot to do.
  20. Me! Living in Worcester, so why not! Very fast race! Making it an multi day weekend as theSat is the www.tussenonsfees.co.za 65km mtb and then Sun the Tour! Will be rounding it off on Sun with my birthday celebrations......
  21. Scott Spark 910 - Syncros by DT Swiss XR 2.0
  22. Nope! As far as i know, they are DT Swiss wheels! SYNCROS is just the branding Scott gave the components as the handlebar, seatpost, saddle and wheels are branded SYNCROS! Go look closely at the wheels and you will see what model DT Swiss they are! Could also be wrong, replaced mine with Eastons!
  23. Swart Kat

    MTB girls

    Dink sy koes vir daai klip onder ha gesig......
  24. Swart Kat

    MTB girls

    Oempf
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout