Jump to content

Swart Kat

Members
  • Posts

    497
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Swart Kat

  1. O, when u r not "in form" u will kick dust in most of the ouens eyes..... Now u see me, now u dont!
  2. Ai, and I'm soooo lis for a lekka ride!
  3. Ek is op my 3de Scott en geen probleme sover! Ek het die 910 wat briljant is en my nog geen probleme gegee het nie, selfs al het ek die Epic 2013 gedoen. Sover ek weet het my en my spanmaat sowel die ander ouens wat hul fietse gedurende die Epic by dieselfde ouens laat diens het elke dag, op die einde van die Epic die minste probleme en herstelwerk benodig! Daar is wel n paar gevalle waarvan ek weet waar die "swingarm" gebreek het of gekraak het en hul LBS vir hul n leen "swingarm" gegee het totdat hul vervangde "swingarm" gekom het! Ek dink Scott se na-koop diens is goed. Daar was so tyd gelede soortgelyke onderwerp en Joggie Prinsloo het self vinnig daarop gereageer en die probleem vinnig uitgesorteer. Ek is ook wel nuuskierig om te sien hoe Vipa se vervanging spoed gaan wees indien daar n defek op hul produk is. Miskien is daar iemand wat al probleme gehad het wat vir ons bietjie kan vertel hoe vinnig sy probleem opgelos is? Ook weet ek van ander "brands" waar die raam eers moet nagegaan word waarop daar dan n besluit geneem word, waarop Scott slegs n verslag vanaf jpu LBS soek en dan dit te vervang as dit moet vervang word! So my keuse bly Scott......
  4. Al wat ek sou wen is dalk 1ste van agter af OF n snotneus! Heeltemal onfiks, mar as weer nie so sleg was ni, het ek di 56 aangepak! Dit reen al die hele dag, HARD, hier by ons en ek glo in CCD ook. Grond sal nou al seker goed versadig wees wat lekker modder tot gevolg gaan he Sat. Enjoy julle hom maar!
  5. And what would the outcome of this case be? 5 days cleaning streets and a R100 fine......
  6. Gear up for a lot of mud, water and sticky surface. Gonna skip this one, dont want a R3000 + repair bill afterwards.
  7. Looks like 2011 Epic TT stage in Worcester?
  8. So u were riding in our streets last weekend? How did it go?
  9. Just so the others know, its a nude shoot.....
  10. Goed, ek kan nie die hele dag Hub nie, ek net gesien dat my deposito wys. Ek weet glad nie wat almal se opinie op die oomblik is nie en weet ook nie wat jul beplan nie, maar ek het geld gegee vir n "good cause", so indien dit nie aan Carpet gaan nie moet dit net na n ander good cause divert word. Ek is ook baie bly m ye sien dat daar wel mense is wat nog omgee en nog bereid is om te help. Wat van een M...O...E...R...S...E braai?
  11. Die Swart Kat slaan toe.... Hoop dat my R250 randellas darem n stukkie van daai frame sal kan help koop. Mens kan nie goeie dinge verwag as jy nie self goeie dade soos hierdie doen nie! Ek daag BrandonF en vir Jorrie uit om my bedrag te beat of selfde te gee....... Kom nou manne!
  12. Nie die regte forum seker, maar het ook onlangs "first dibs" op n item gesit net met groot telleurstelling dat verkoper dit aan iemand anders verkoop het. Moenie goed adverteeer as jy dit op die verkeerde manier gaan verkoop nie! Shame on you hubber, wont mention names but you should give yourself a BIG NEGATIVE rating.......
  13. http://thechive.com/2014/05/07/guy-pulls-off-a-great-revenge-ghost-prank-on-his-friend-video/
  14. Just be careful for that hole about 20m in on the right and then the ghost just after the middle!
  15. O, my money is on BrandonF on that black GT 1 x 10! How do the Gautengers put it, "GOOI MIELIES!!!"
  16. Ok, so I wont be winning on Sat, got to work! Soos ek dit verstaan kan n non-PPA member win, just got to take out a temp seeded number on the day. I might be totaly wrong, but last year I think Louis Brestler rode on a temp seeded number! You still have to wear your chip!
  17. Ok, maybe I should go ride Sat! Only way to loose a few winter kg's..... Ga mar seer maak!
  18. Dis n FOX 32 float CTD. Sal seker beter wees om dit by agent te laat doen. Kry geen info oor stanchions nie.
  19. Wel, kwotasie is R3700 vir nuwes deur agentskap. Al gesien dat daar op sulke goed 150% markup is.
  20. Gonna so this in Afrikaans. Stanchion tubes is tog sekerlik n tipe alu pyp met n coating wat iewers vervaardig moet word. Net gewonder of dit moontlik is om dit te laat opmaak op lengte ens ens by een of ander ingeneurs plek en dit self vervang? Goed, ek het klaar n bak popcorn gereed.....
  21. "I can like to be wearing a jean pants."
  22. Same prob!!!!
  23. Not to b rude, but thats gonna be money wasted that couldve been saved up to buy a more decent second hand 26'er!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout