Jump to content

Man with no name

Members
  • Posts

    1568
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Man with no name

  1. Three pages and no one has suggested this? http://gallery.mtbr.com/data/mtbr/677/medium/78849IMG_4390.jpg Hierdie is ook kuns, dis hoekom dit in n glaskas is! Dis amper abstrak, so mooi is ditMan with no name2007-11-29 07:22:04
  2. Crux,dis seker nou weer Dilbert wat praat.Die ou het maar bietjie van n foot in mouth probleem... Nee dankie, ek stel nie in die Fulcrums belang nie, dit laat my heupe groot lyk...
  3. sammajoor, hier is n goeie voorbeeld van kuns....dis.. dis soos n hoe vlak kuns soos Poena sou se (en dis AL wat ek oor Poena wil hoor.....)
  4. Andre/Speke? Colonel? How many guesses do you get?
  5. Ja maar is dit kuns Ja dit is, maar as jy vra is jy nie n kunsliefhebber nie
  6. uhmmm.... will have to come back to you.... i've just run into some .... uhmm... cash flow constraints..... it really looked like the genuine Standard Bank website
  7. I have just logged on with my email address... quite easy. What next?
  8. Kom nou, jy kan beter doen as dit - hierdie post verdien nie eers n reply nie! Ek het al amper opgehou lag... my lyf ruk ruk nog so...
  9. Wa nochain? Seker besig om n order te plaas iewers!? christie, watter version van daai game het jy? Ek het nog die een waar lance vir USP ry!
  10. nochain will not buy in any colour other than valverde red-white-black!!
  11. Wa Mud Dee? Quote ons stukkend, kom ou!
  12. Wa van die een, halfprys v d Prince? ($2700)
  13. Ja dis bietjie rof - hulle vra maar $3895 vir die die Colnago Extreme Power frame voor import kostes...
  14. OK... maar nou ernstig.... genuine, ek sukkel om op te hou lag... kom ons probeer weer.... sorry nee dit werk nie.... BWAHAHAHAHAHA *MWNN takes a moment* BigH, dankie, jy het nou net my dag gemaak. Ek het nou so gelag ek dink ek het begin detox... dis soos diaree, ek kan dit net eenvoudig nie beheer nie.....Bwahahaha.... oeps daar is dit weer
  15. Lekker Lekker GMan Put a challenge on your honeymoon - take a tandem!!
  16. nochain moenie met jou begin nie... jy het genoeg in my oor gefluister die naweek. mammie hoor nou nog daai soundclip v d pinarello website
  17. Nou daar is jy reg - daar is verseker n tweede standaard vir hom
  18. I thought you're a Cannondale man now?
  19. Hey, peace brothers!!! (nie jy nie big h, gaan staan in d hoek) Spinnekop, daai scott, kyk eerder vir hom. 101% said the black beast was ugly, but i knew he was joking. 101%, that trek is one nasty piece of equipment, especially with the deep sections on!!
  20. Daai een in die agtergrond is ek, wolkop, en ek f***** check vir jou Dis na ons eerste en derde in die tandems gevat het Groot Hen-Druk... jou geliefde fietsry dissipline. Jy moet bietjie kom dat ons race een of ander tyd Ek lag, want dit sal snaaks wees......
  21. Hear hear - if not there will be a lot of traffic back up in the busier laps
  22. ja....net so.... wie's daai ou langs jou? Weet nie. Ken jy hom? Hy lyk bedonnerd.. Ek sal dit nie vir hom se nie!!! Jy moet sy emails sien.... ek is nou nog bang
  23. ja....net so.... wie's daai ou langs jou?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout