Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. het nou nie pics na ma towbar laat opsit, holdfast fietsrak gekoop en 'n garmin bike mount..finally oj en ek was by die first ascent clearance sale...ouch...my bankkaart gebreek da ha ha ha
  2. eks uit vir die een, het die Cellar2Cellar saterdag..trailrun
  3. daai gooses gan strepe brand..
  4. daaasy fixed... ha ha ha
  5. o herre!
  6. ai toggie, 1ste ding wat ek opgelet het... ha skoene pas nie en dan daarby 'n horlosie op die red carpet??? noooo
  7. :lol:
  8. ooo ok righty then eks in se net waar en wanner dan kom hou ek my lyf roady!
  9. huh? moet ek met my mtb kom roady speel sodat ek kan saamry?
  10. eks bly eks nie die enigste een nie, op die draai by die 15km waterpoint het ek my gaai gesien...sit self met 'n paar roasties..did the red stuff and bike got hurt..so off to lbs to get lowdown on damage
  11. tyd vir 'n powerband...
  12. kewl! gan iemand 'n route map opsit as dit klaar is? sal nice wees vir 'n na werk ride..
  13. oja ook wee waar
  14. tjomma jy praat van spelling ma ek spot a couple in jou fred ook
  15. ek het darem klaargemaak, my eerste regtige egtige 60km, en heel lekker met die nuwe bike gery..was baie cool
  16. huh?? what you mean Hy bok..wats dit? jaaa man ok ok: sê :0
  17. hmmm is mos like hulle se: its not about the bike ha ha ha
  18. There is nothing below slow? ie slower than slow like in agteros/laaste in die kraal?.. want dis ekke
  19. thanks i try and do the stretching thing..oja...i started taking slow release magnesium ook..waneer ek oorslaan na mtb then im cramp ridden altyd..
  20. thanks yall, ek sal my bes probeer..tussen al die swottings en van die naweek aan is dit assignment time..ek het 8 om in te handig en straight daarna is eksamen vanaf 22 october tot 9 november...eish..ek sal mooi moet beplan.. oja and i intend on running at the pace i am running now which is right for me..ek kannie vinniger nie ha ha ha I run 6:23 a km
  21. grieta, sal kyk hoe dit gaan, ry die oude molen 60 sondag..oooo hellll...and this afternoon have to adjust rear shock..dis te hard vir my is gonna be VERY different to my hardtail hell merida ha ha ha
  22. thanks jong...
  23. hiers die bike...at last 'n pic gevat...
  24. ja ja ja ek doen mos 10'e en 15's..ek wil op die ou en 3 10'e of 2 15's in die week doen en dan later 2 20's en so an
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout