Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. yup DIT kan jy wee se!
  2. en ekke! in vir die...wel 40....hmm nee wag 45 of is dit nou 47..oooja dewald het gese dis 43km!
  3. bekommerd ek???? diiit sal 'n dag wees Dan het my oefeninge gegee, doen dit diligently jong! ha ha haa ek sal vir die volgende een boek...kannie more nie
  4. jaaaa ja jaaaa ek doen swartland mtb daai oggend...dis ma net teen koringberg op en wee af!
  5. neee wat sal ma skip...ek ry mos net om die blok! kry wel treatment by Dan Grobler....
  6. lip ice is my dope..eks verslaaf da an
  7. yup lip ice!
  8. hopelik is dit nou die laaste keer dat ek smeek vir 'n lift , ma pleeease anybody from somerset west that can help me with a lift? thaaaanks
  9. jy lag so lekker, hoop nie jy was besig om te bestuur nie, netnou smash jy nog 'n tjor!
  10. die f1 is nou net soveel werd soos die 1976 volla na dese..miskien nog minder..volla's is nou collectors' items
  11. ai toggie ha ha haa ek groet nie meer nie, het altyd tot ek begin gatvol raak het, want niemand groet terug! so nou ry ek ma net toe tog ek ma...aaag efof dan, los dit as julle nie wil groet nie!
  12. wie ry waar en waneer more of sondag?
  13. ons sou laas nog by GB dokke ontmoet het!
  14. gan dinges jy! ha ha haaa ten minste doen ek wat ek se ek doen.. en dis NIE net ommie blok nie...which brings me to the thought...ek wonder hoeveel mense doen rerig wat hulle se hulle doen as ek se ek het irene 3 keer gekry dan het ek dit 3 keer gery!
  15. neeee wat myne afgehaal, nie lekker vir my gewerk nie
  16. ja want sover ek onthou was laas jaar se distance advertised as 'n 45km... die jaar as 40km , ma die profile se nader aan 50? hmmmm
  17. CatGirl

    ThudBuster

    dankie, ek gan more vir 'n bike setup by my lbs en sal dan sommer vir malan vra...ek is seker dit sal help...wat die core exercises aan betref.....weet gladnie hoe om sulke oefeninge te doen nie???
  18. hiers die profiles...se nie veel nie ma dit gee 'n idee... op die 40 se profile hou die lyn eers op hier na 50 km toe??? ma nou ja dan ry ek dit ma
  19. tell me about it!
  20. jy moet daai ouens ma bel en vra , ek het hulle nou gemail, ma hulle vat bietjie lank om te reply kannie onthou of ek 'n profile laas jaar gekry het nie
  21. laas jaar was dit 45km as ek reg onthou en was die 1ste +- 20km flat - terig, dan gan ons op met koringberg tot by die toring('n serious uphill) en kom weer af en dan die laaste stuk is rolling hills tot by die finish by die kelder
  22. wie gan sign up vir die een?? eks in soos gewoonlik
  23. ha ha haa nope ma het saal probleme gehad tot iemand my gehelp het
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout