Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. dan is daar hierdie..om te kyk of jy enigsins 'n core het! http://www.lynosport.co.za/the-bunkie-test/ kannie een van daais doen nie
  2. ek kan daai middelste een doen vir 2 minute..dit ok?
  3. ek het 'n voorliefde vir "grond eet" ontwikkel
  4. huh? is dit 'n trick question?
  5. HH club gee my toe die om na te kyk..fyi... http://www.lynosport.co.za/ baie cool website...ek dink...
  6. will do so, just waiting for the helderberg harriers guys(second opinion)..they are experts in their field
  7. dankie ek weet sh!ts..... as ek net oor die gunrun hurdle kan kom sal ek 'n plan maak en terug gan na my biokinetikus
  8. het gou runners van helderberg harriers gemail..hulle is amal comrades runners sal net hoor wat hulle ook se
  9. so wat is dan al die fuss oor compression garments?? waarvoor is dit dan nou eintlik..always see runners with the falke socks.. oo griet ja..daas mos rugby op..neee wat... no thanks wil gan hardloop eerder
  10. ooo Kinesio tape,nou weet ek ook no have not had it assessed...yet...
  11. NOT what i want to hear! i'll rather try make a plan after the run i have 2 weeks before buffet olives... ek sal dan recover??
  12. hoe werk daai tape wat runners op hulle bene plak? weet nou nie of dit nou reg uitgekom het nie wat noem mens die tape? ek sit met 'n hamstring injury(right side) and strained it even more with the lourensford classic also got a very bad cramp in my left calve, calve muscle kinda sore now after daai een the thing is: i have the gun run 1/2 marathon sunday en ek moet nou 'n plan maak for the calve issue: falke compression socks? hamstring issue: some of that tape??
  13. so wat stel jy voor vat ek?
  14. sal check!
  15. 1. good luck cassie! 2. jaaaa sal great wees! met hub kit an all??
  16. huh?? hoekom? want in daai geval sal julle elke saterdag van die paaie af moet bly! hell weet nie of ek 65km sal maak nie ek nou eers by 50km.. ek dink daaran om sondag te gan en lerouxc sal dalk join..wag om van hom te hoor... en dan: die rede hoekom ek ma aleen ook ry is ek kannie by hou by julle ouens nie....obvioulsy...
  17. jong ek het niemand om saam mee te ry,ry my hele lewe al aleen..ek ry altyd met pepper spray en hou my omgewing fyn dop..dis al so in my in geprogrammeer juis omdat ek altyd aleen ry ma lyk my cobus sal saam gan next time ek gan ry....
  18. sal dit veilig wees vi my om daar 'n draai te maak? ek ry gewoonlik van ssw af stellies toe en terug ma moet my km's up, so sal nice wees as ek sommer daar my draai gan maak voor ek terug ry ssw toe
  19. my riding tip: just ride!
  20. selle hier..nog nooit remote lockout/lock gebruik
  21. vote in the bag
  22. yup daai coffin is vi mense wat dink hulle kan alles saamvat!
  23. yup you just raised your post count!
  24. ek dag ek vra ma wee: wie ry waa die naweek?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout