Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. jy moet daai ouens ma bel en vra , ek het hulle nou gemail, ma hulle vat bietjie lank om te reply kannie onthou of ek 'n profile laas jaar gekry het nie
  2. laas jaar was dit 45km as ek reg onthou en was die 1ste +- 20km flat - terig, dan gan ons op met koringberg tot by die toring('n serious uphill) en kom weer af en dan die laaste stuk is rolling hills tot by die finish by die kelder
  3. wie gan sign up vir die een?? eks in soos gewoonlik
  4. ha ha haa nope ma het saal probleme gehad tot iemand my gehelp het
  5. jong mense kan my nie sommer mis nie...girl with looong blong hair...and 'n pink jacket.....op 'n merida
  6. ja ja jaaa wie het my NIE verby gery nie! ha ha haa ,ma toema..agteros kom ook in die kraal
  7. jinne ek het darem ook die finish line gehaal
  8. dankie tog jy praat van 'n "him" so dit was nie ek nie!
  9. see you tomorrow then...kyk net uit vir girl with long blond hair and pink jacket
  10. naaaah ek sal ma lift vang! ek eet ook anycase nie crappies nie
  11. dis my idee ook...im in F group..so ek gan vinnig agter raak en dan ma agter bly!
  12. beteken dit mens moet nou see through klere ook dra??
  13. ek ook, vegeet om die garmin van die fiets af te haal, en die fiets was op die bike rack!
  14. janee ons het almal met 'n clear conscience op-gesign, so dit help om nou te worry en te wonder nie
  15. ooo ek sien nou eers jou post, ek het mos saam met MtbBasin mensa op lourensford biejite gan ry, en die naweek soos ons ammal weet is Die Burger tyd..yipeee
  16. ek sien ok daai ding cassie wat se jy?
  17. yes me too, riding it! ha ha haa
  18. selle hier ma kry die idee dis nog te groot
  19. dis wat ek ook op ge-goole het dit help vir verstand,spiere en imuun sisteem... dankie PS van watter brand praat jy in jou post?
  20. CatGirl

    ThudBuster

    hmmm ja ook wee waar! ma solank dit net VAN die shock kan absorbeer en dan: watter een kies ek hier: http://www.chainreactioncycles.com/Models.aspx?ModelID=11272 seatpost dia is 31.6
  21. CatGirl

    ThudBuster

    i will have a look thank you... im sure it will help with my lower back issue..
  22. CatGirl

    ThudBuster

    can anybody tell me more about this contraption??? i just bough new hardtail bike in december, but find that my lower back just dont go well with very steep up and downhills anymore, and im not buying a new bike..so the next best thing a thudbuster???
  23. ek het ook gedink aan evox... dankie hoekom ek vra oor die produk is my spiere, veral die bo-bene, recover nie so lekker na a tough ride nie(mtb)... hulle is al an die oud kant! net gedog miskien kan dit my bietjie help
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout