Jump to content

Poison Ivy

Members
  • Posts

    879
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Poison Ivy

  1. ek stem, daar was vandag 'n hengse lang artikel van Lance (vloekwoord) Armstrong op News24 wat hy praat oor doping in sport....., ek kon die eerste twee sinne lees.....yawn
  2. ....T Mobile firing Honchar....
  3. former reconnaissance soldier Matthys "Kaalvoet Thysie" de Villiers - was on trial for planing a coup at some stage
  4. Thanks ORCA, we both know the SOLIS is a very good frame - you have witnessed how well I ride with it. I don't wish to defent my decission on buying the SOLIS to any body, least of all here.
  5. Hhhmm Nellie, dink jy ook daar is 'n mean campaign teen ons...ek dink so? Ek dink nie ek of jy het al ooit enige iemand beledig of slegges? nie - maar ek kan altyd begin...
  6. My Q exactly... as far as I could see, no EPO testing was done in 1996 yet and Riis claimed he doped on EPO from 1993 - 1996... So lets asume EPO wasn't on the banned list in 1996, he actually didn't do anything wrong...technically... Couldn't find a list of banned substances dating that far back. So my theory is hypothetical
  7. pointless to get the moral-issue point across I see, in a mans world not such a great example, I appolgise...we all live in glass houses...
  8. And there's no result in the Landis case from last year, but they can take a title away from 10 years ago...what a joke... Riis never tested positive for EPO use, by admitting he took EPO now it totally irrelevant. I've done some "re-searching" and as far as I could determine the UCI didn't even test for EPO 10 years ago - it was still an "unknown" factor up to 1998/1999
  9. AWESOME !!!
  10. I agree with you on this 100%
  11. Oom, hier is die Bulle se webiste URL...ek sien daar is 'n "fanzone" link gaan chat rugby daar....hier stick ons by die fietsry http://www.bluebulls.co.za/
  12. something you might like in the meantime
  13. Hmmmmm....!!! Maybe also not quite that fair, n? ?
  14. When you turn off the La Belle Rd in Stiklant, it goes past the Kuilsriver Golf Course towards Stellenbosch - can't miss it - just follow the "big exodus" of cyclists in a few months time...
  15. Oostenberg and Winelands District Council...I bet their road engineers are cyclists... good for them...
  16. News paper article: STEELKANT OM: Nagrus nie genoeg om ryers oor Alpe te kry: EK kry al hoe meer die indruk dat fietsry meer as enige ander sport ter w?reld eerder ?n wetenskap as ?n sport is. Dit is om di? rede wat ek ook nou begin wonder hoekom dit ons nog verbaas as ons hoor internasionale ryers gebruik verbode middels of dokter hul bloed. In alle eerlikheid, moet ons nie eerder verbaas wees as ons hoor niemand gebruik opkikkers nie? Dis dalk ?n omstrede stelling, maar kyk net wat verwag ons van die jaers in die Tour de France. N? ?n week van byna elke dag 200 km jaag oor nie noodwendig plat roetes nie, sit ons vasgenael om te sien hoe klim die mense ? moet tog asseblief nie vergeet hulle is net mense nie ? die Alpe en Pirenie? op hul fietse uit. Dag n? dag ontvou die drama en dan voel ons verneuk as ons hoor Bjarne Riis het EPO gebruik . . . Jaers soos Riis, Jan Ullrich, Ivan Basso en die res wie se name verbind word met opkikkers, is mense met ?n besondere talent, maar van wanneer moet hulle bomenslik wees om die boonste trappie van hul sport te bereik? Want d?t is presies wat van hulle verwag word. Ek kan nie sien hoe dit van ?n ryer verwag kan word om die Alpe ?n die Pirenie? binne ?n week uit te klim nie. Jean-Marie Leblanc, ?n voormalige Tour-direkteur, het in 2002 opgemerk dat die Tour nie te moeilik moet wees nie, want as dit te moeilik is, verhoog dit die kanse dat jaers verbode middels gaan gebruik. Wel mnr. Leblanc, hoe moeilik is te moeilik in jou o?? Ek wil nie so ver gaan deur te s? dit is die jaer wat die beste opkikkers het, wat die beste op sy fiets gaan wees nie. Wat ek wel wil s?, is dat die jaer wat sy liggaam die beste ken, die een is wat bo gaan uitkom. Elkeen van ons weet waartoe ons liggaam in staat is. En elkeen van ons weet wat om ons liggame te gee ?n hoeveel daarvan om ons liggame te gee om die skynbare onmoontlike moontlik te maak. En dit is hierin waarin die geheim opgesluit l?. Oor die algemeen word verbode middels opgespoor as daar ?n ongewone hoeveelheid in die sisteem is. Met ander woorde, solank jy die betrokke opkikker binne perke gebruik ? net vir daardie ekstra hupstoot wat die liggaam nodig het om die buitengewone te vermag ? kan dit nie opgespoor word nie. Dit is hier waar die wetenskap ter sprake kom. Persentasies, milligramme en milliliters beteken die verskil tussen wettig en onwettig. ?n Verdere feit wat ek wil uitlig in my ?betoog?, is dat fietsryers nie opkikkers gebruik om fikser of sterker te word nie. Vir fietsryers gaan alles oor vinnige herstel. Die een dag n? die volgende is ?n wedloop teen tyd vir die liggaam. Dis na?ef van ondersteuners om te dink ?n goeie nagrus is genoeg om n? L?Alpe du Huez die volgende Col uit te klim. Terwyl Riis, Erik Zabel en die manne nou erken hulle het EPO gebruik, wonder almal nog oor Lance Armstrong. Ek dink nie enige van ons hou asem op vir ?n bekentenis van di? sewemalige Tour-wenner nie. En my persoonlike mening is dat di? fenomeen van Texas nie nodig het om enige bekentenisse te maak nie. As fietsry wel ?n wetenskap is, is Armstrong jou ?ber-wetenskaplike. Daaroor is daar geen twyfel nie. Dalk, net dalk, was Armstrong se ongelooflike kennis van sy eie liggaam ? en nie oorvloedige verbode middels nie ? sy ?opkikker?.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout