Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 78.8k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • 'Dale

    4542

  • Hairy

    4316

  • gummibear

    3909

  • Eddy Gordo

    3867

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

post-1604-0-78169500-1310537442.jpg

Kaptein Buks Dela Rey , op pad na Krokon om die vetgat struikrower " Prins Karnati" te bluksem................ New Flash!!!Die langverwagte ontmoeting was egter meer van ’n ontnugtering vir S&W as enigiets anders. Hulle het gevind dat Kaptein Buks de la Rey gediagnoseer is met manies-kliniese bipolêre depressie. Ons was effe teleurgesteld dat ons held so verkrummel het, maar daar was darem ’n paar goeie redes. Dit het alles begin nadat Impala 1 onherstelbaar gelaat is deur die ineenstorting van die Atlas Vliegtuig Korporasie en die regering se nuwe Saab Grippens nie toegerus was met buiteruimtelike vermoëns nie. Die integrasie van die Krokone in 'n regering van nasionale eenheid het die bestaansreg van die Interster Bataljon verder gekniehalter. So ook Prins Karnati se aanstelling as die bevelvoerder van die nuutgevormde Afrika Unie Vredesmag.

:lol: :lol:

Edited by CharlV
Posted

:lol: :lol: :lol:

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout