Jump to content

Anyone riding a San Marco Aspide Carbon Saddle

_Daemon_

Recommended Posts

The MAGMA Mgc is for the slightly heavier rider and retails at about R2200

20071204_052804_300h011s.jpg

As some would say 'Auk wa EWEP?' !

Hau morena, ek ?s!

Link to comment
Share on other sites

eish...

R2600 more than an slr and only 30g lighter

even though it does look really nice - thats pretty steep

The Aspide SUPERLEGGERA is made of carbon with multi carbon layered rails with a internal strengthening band in alluminium.......hence the beeeg price difference. 

Link to comment
Share on other sites

The MAGMA Mgc is for the slightly heavier rider and retails at about R2200

20071204_052804_300h011s.jpg

Hau morena' date=' ek ?s!
[/quote']

Nee wat boet.......hulle het ges? "heavier rider".....niks genoem van big fat & ugly nie....

Jy sal daai ding breek!!! 

Wa jou Raleigh?  Hy's gebou om jou te hou!

Link to comment
Share on other sites

I feel like i've spent a night in prison after reading this thread smiley36.gif

I'll take an Arione and the extra grams any day.

Link to comment
Share on other sites

Nee wat boet.......hulle het ges? "heavier rider".....niks genoem van big fat & ugly nie....

Jy sal daai ding breek!!! 

Wa jou Raleigh?  Hy's gebou om jou te hou!

Hehe, Spinnie jys op jou stukke vandag!

Probably started riding again, works wonders!

Is that R4k still burning a hole in your pocket, or have you bought the K1?
Christie2007-12-04 05:45:08
Link to comment
Share on other sites

Nee wat boet.......hulle het ges? "heavier rider".....niks genoem van big fat & ugly nie....

Jy sal daai ding breek!!! 

Wa jou Raleigh?  Hy's gebou om jou te hou!

Hehe' date=' Spinnie jys op jou stukke vandag!

Probably started riding again, works wonders!

Is that R4k still burning a hole in your pocket, or have you bought the K1?
[/quote']

Back riding yes.....Big%20smile

Hole is still burning.....but got it extingushed for the time being......

Think it was Popeye or Mampara that pointed me to the NEW Fizik Arione CX.......

Same weight as the K1 and it looks prettier.....

Link to comment
Share on other sites

Back riding yes.....Big%20smile

Hole is still burning.....but got it extingushed for the time being......

Think it was Popeye or Mampara that pointed me to the NEW Fizik Arione CX.......

Same weight as the K1 and it looks prettier.....

NICE!! Clap I like more than K1.

Still steep @ R3k, but bling and $$$ goes hand in hand. If it is as good as the Arione carbon, it will rock!
Link to comment
Share on other sites

The MAGMA Mgc is for the slightly heavier rider and retails at about R2200

20071204_052804_300h011s.jpg

Hau morena' date=' ek ?s!

[/quote']

Nee wat boet.......hulle het ges? "heavier rider".....niks genoem van big fat & ugly nie....

Jy sal daai ding breek!!! 

Wa jou Raleigh?  Hy's gebou om jou te hou!

O NEE!!!  Ek ry nie 'n fiets wat in dieselfde Taiwanese fabriek as joune gemaak is nie.  My fiets word handgemaak in Italie deur Ernesto en sy buddies!

Link to comment
Share on other sites

O NEE!!!  Ek ry nie 'n fiets wat in dieselfde Taiwanese fabriek as joune gemaak is nie.  My fiets word handgemaak in Italie deur Ernesto en sy buddies!

Hey Fatboy.....jy wakker?  Wa jou handgemaakte fiets?  Bring hom na die Hubride Saterdag........wil hom breek!  Big%20smile

Eendag is eendag wat jy iets gaan breek en jou vrou gaan baie vies wees daaroor!! Veral met die sale wat jy op jou fiets wil sit!!LOL

Sy maak hoekal klaar met die laaste pillietjie Donderdag......dan gaan jy 'n paar goed sien breek.....SleepyEmbarrassedBig%20smile

Dink nie ek gaan die naweek haal nie......

Kla jy of brag jy?

Soek jy 'n voorskrif of soek jy 'n doktersbrief?Tongue
Scalpel2007-12-04 06:50:56

Ek met my vet gat kry nie eers die pragtige Ti fiets gebreek nie.  Hoe de hel gaan jy met jou kierie lyfie dit doen huh!?

Link to comment
Share on other sites

O NEE!!!  Ek ry nie 'n fiets wat in dieselfde Taiwanese fabriek as joune gemaak is nie.  My fiets word handgemaak in Italie deur Ernesto en sy buddies!

Hey Fatboy.....jy wakker?  Wa jou handgemaakte fiets?  Bring hom na die Hubride Saterdag........wil hom breek!  Big%20smile

Eendag is eendag wat jy iets gaan breek en jou vrou gaan baie vies wees daaroor!! Veral met die sale wat jy op jou fiets wil sit!!LOL

Sy maak hoekal klaar met die laaste pillietjie Donderdag......dan gaan jy 'n paar goed sien breek.....SleepyEmbarrassedBig%20smile

Dink nie ek gaan die naweek haal nie......

Kla jy of brag jy?

Soek jy 'n voorskrif of soek jy 'n doktersbrief?Tongue

Nope, sit en tjank soos 'n jakkals voor 'n gat. LOLLOLLOLLOLWink

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout