Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 55
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

Soos ek dit lees, kan dit 'n tegniese gedeelte (klipperig?) wees waar jy jou saal so 'n klein entjie moet laat sak om meer beheer oor jou fiets te he. Dit sal dan hierdie gedeelte meer "genotlik" maak. As ek tjol praat, korrigeer my asb. :D

edit = typo

Edited by Wannabe
Posted

ai toggie ek het al so baie van daai descents gehad en nog nooit my saal laer gemaak nie, ek kan ANYway nie die clamp los kry nie, dis te styf vas! :lol:

  • 2 weeks later...
Posted

ai toggie ek het al so baie van daai descents gehad en nog nooit my saal laer gemaak nie, ek kan ANYway nie die clamp los kry nie, dis te styf vas! :lol:

Drie woorde vir jou juffie.... "drop seat post". Kry een ....gou.

Posted

huh?? ek vang nie :huh:

Met 'n drop seat post hoef mens nie jou seat post clamp los te maak om die seat post laer te maak nie. Jy druk net 'n knoppie (wat jy gewoonlik op handlebar mount) en dan skuif die seat post outomaties laer. Google 'n bietjie Rockshox Reverb. Drop seat posts is seker een van die beste nuwe produkte wat die afgelope paar jaar op die mark verskyn het.

Ok, help dit? :P

oooo ok, agnee wat.. ek hou alles nes dit is :)

  • 2 weeks later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout