Jump to content

Commuting to Stellenbosch!!!


Niel1

Recommended Posts

Hi there!

 

Does anyone know of a place in Stellenbosch, close to Maties Campus, where you can store your bike SAFELY during the day, and take a shower??

Reason I'm asking is because I want to start riding in with my bike, but I need a place to shower and store my bike during the day...

If anyone can help me find such place it will be gr8!!

Thanx

Niel Rossouw

Edited by Niel1
Link to comment
Share on other sites

I'm looking for a place where I can get this for free.. If not, I don't want to spend more than I spend on driving! haha

Link to comment
Share on other sites

As jy 'n student is, het jy al gekyk as jy by die Neelsie uitstap aan die bib se kant, daar regs is glo veilige fiets toesluit parkering.

Link to comment
Share on other sites

They going to steal it where ever. Best is to get a cheap bike and ride it in. expect it to get stolen. 7 bikes of mine have been stolen in Stellenbosch. If you have an bike worth more than R4000, leave it at home.

Link to comment
Share on other sites

As jy 'n student is, het jy al gekyk as jy by die Neelsie uitstap aan die bib se kant, daar regs is glo veilige fiets toesluit parkering.

 

Sou nie my fiets daar los nie...Organise maar 'n shower en "lock up" by i pel se woonstel of iets

Edited by bmc.te01
Link to comment
Share on other sites

Ja nee... Dis nogal negatief om so daaraan te dink!! Niks is meer veilig nie!!! Dit maak die lewe so K#K!

Maar ek sal maar met die hoof van Maties of iets gaan praat!

As hulle busse kan organise vir mense sonder vervoer sal, MOET, hulle vir my ook kan help!

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Ek ry elke dag deur kampus, van Welgevonden na Tegnopark toe. Moet erken daar is nerens op die dorp waar ek my bike sal parkeer en vasmaak nie.

 

Kon jy toe 'n plek kry?

Link to comment
Share on other sites

Ek ry elke dag deur kampus, van Welgevonden na Tegnopark toe. Moet erken daar is nerens op die dorp waar ek my bike sal parkeer en vasmaak nie.

 

Kon jy toe 'n plek kry?

 

Hi! Nope... Maar ek gaan n plan maak om met die Rektor of so te gaan praat. Ek laat my nie vertel dat daar nerens op kampus so n fasaliteit is nie!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout