Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein

Recommended Posts

Posted

Hy het op daai stadium...ons het juis gejaag om die voorkant van die groep te vang voor die N1 want ons het soos gewoonlik aan die agterkant weggespring. Dink hierdie is op die Pelissier Brug.

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Sodra ek weer op 'n ander topic click kan ek nie verstaan wat maak almal skielik of hulle ingels praat nie.

Ek stem, die rofste deel is die eerste paar kilometer. Elke keer as almal briek vir 'n pad vernouing of iets moet jy alles gee soos die voorste manne verdwyn. Al wat jy sien is die rook van jou eie longe wat brand.

Ek sal maar voor moet rondstaan om vas te byt.

Posted

Hi guys, how many bunches are there ? I'm doing a line entry so starting at the back... How far is the "Back?" Any Idea on the start time ...maybe?

thanks ...

Posted

@bmw1ZA So far as I can remember you can still get a late entry if I'm correct , at the expo self so tomorrow you can go and get 1 and I think its R100 rand ontop on the entry fee for late entries , but can't do that on sunday but tomorrow and saturday you can do it. Hope this helps

Posted

Anybody wanting to sell a mtb entry let me know please.

I left it too late.

Now it will cost R375.

To ride 65km? Not gonna happen!

How does transferring a ticket work? A friend of mine is not going to ride anymore
Posted

How does transferring a ticket work? A friend of mine is not going to ride anymore

I dont know, I had an entry also but the dude wanted me to transfer, just seems like work to me. Rather just ride with the okes number. Wrong but so easy :thumbup:
Posted

One of the problems you'll face when riding on another dude's number is when you're in a medical emergency. They won't be able to contact the right relative or give you the correct treatment.

Posted

Jip, en jy gaan nie onder CSA se insurance benefit scheme val sou jy seerkry nie - amper soos die padongeluksfonds. En jy gaan ook nie CSA kan sue indien `n kar jou bv trap in die "road closure" areas nie of enige insidente plaasvind nie.

Betaal die R100 en doen dit reg is my voorstel.

O ja en as hulle jou vang dat jy dit so doen skors hulle jou vir 3 jaar uit enige races uit of so iets. So ek hoop daar is niemand van Vrystaat Fietsry of CSA op die hub nie want jou profile pic gee jou weg :ph34r: :eek:

Hulle kan my maar vir 3 jaar skors. Daar is maar elke 3 jaar n race in Bloem.
Posted

One of the problems you'll face when riding on another dude's number is when you're in a medical emergency. They won't be able to contact the right relative or give you the correct treatment.

100% valid point that you make.
Posted

So if a but somebodies entry from out of town, how would I transfer to my name.

Ek dink ek verstaan jou vraag - vermoed jy moet na registrasie toe gaan met die persoon wie jy vervang se nommer, ID en dalk `n magtigings brief of iets van hom af.

Posted

Ek dink ek verstaan jou vraag - vermoed jy moet na registrasie toe gaan met die persoon wie jy vervang se nommer, ID en dalk `n magtigings brief of iets van hom af.

Skies vir die swak tik werk. Ja bedoel dit. Shot

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout