Jump to content

Recommended Posts

Posted

Normally a 9mm quick release is standard on a 26er, width is normally 135mm.

 

Die agterste een is gewoontlik langer as die voorste een as dit jou vraag is?

Posted

obviously i cant use the usual skewer at the back ne?

so ek sal net geld mors as ek 'n mtb stel koop?

 

watse skewer moet ek he vir agter?

Are you talking about a road bike skewer. Don't know if it will fit. If it does I cant see why not.
Posted

Normally a 9mm quick release is standard on a 26er, width is normally 135mm.

 

Die agterste een is gewoontlik langer as die voorste een as dit jou vraag is?

 

neee boeta, dis nie my vraag nie, ek weet die agter een is langer, bleh

daar is mos nou nie 'n cassette agter nie, net een blade/chainring of wat ookal mens dit noem

Posted

neee boeta, dis nie my vraag nie, ek weet die agter een is langer, bleh

daar is mos nou nie 'n cassette agter nie, net een blade/chainring of wat ookal mens dit noem

aunty, stop die klok.....wat is jou vraag?...jou eerste post is spaghetti

Posted

aunty, stop die klok.....wat is jou vraag?...jou eerste post is spaghetti

aunty, stop die klok.....wat is jou vraag?...jou eerste post is spaghetti

 

ek het mos gese dont waaarie, saak opgelos, ek het nie meer 'n vraag nie.

Posted (edited)

Mooi....oor en uit.

 

She's building a SS and wants to know if a std skewer will work at the rear seeing as there is no cassette (If my Catgirl translation is correct....) :wacko:

 

Nevermind....

Edited by Grebel
Posted

She's building a SS and wants to know if a std skewer will work at the rear seeing as there is no cassette (If my Catgirl translation is correct....) :wacko:

demmit, I am afrikaans and didn't have a clue....well done Greb's that takes skill

Posted

ek het mos gese dont waaarie, saak opgelos, ek het nie meer 'n vraag nie.

 

antie, het die semester nie nou net gestart nie??

 

watse modules le vir jou voor?

Posted (edited)

antie, het die semester nie nou net gestart nie??

 

watse modules le vir jou voor?

 

me registered on 26/11/2013, same week got my stuff and started, check me signature vir modules die semester :)

Edited by CatGirl

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout