Jump to content

[Event] Chris Willemse Cycles Durbie Dash

CWC Online

Recommended Posts

Posted

Die Bonnievale Bonanza 2014 verwys spesifiek daarna dat "Medals to all finishers." PPA Heels on Wheels at Simonsvlei 2014 verwys spesifiek na "All finishers will receive a lovely medal."  Met CWC Durbie Dash is daar nooit sootgelyk voorgehou dat almal wie klaarmaak medaljes gaan ontvang nie en eerder dat daar substansiele "lucky draw" pryse sal wees wat inderdaad die geval was. Hoe kan daar na die tyd gekla word oor medaljes wanneer daar in die eerste plek nooit voorgehou is dat deelnemers medaljes gaan ontvang nie? 

  • Replies 294
  • Created
  • Last Reply
Posted

Renburg ek dink deel vd probleem is die vorige paar jaar was daar medaljes, so mense het medaljes verwag.

Kyk gerus ook na die JUMA thread as jy tyd het, daar het hulle vir die mense fietsryklokkies gegee ipv medaljes en dit is 'n geween en gekners van tande soos jy nog nooit gehoor het nie. Dink ook nou aan die Wacky Wine waar organiseerders so 2 jaar terug 'n bottel wyn ipv 'n medalje gegee het, die mense het so gekla dat hulle maar nou weer medaljes gee.

Punt is, ek dink daar is 'n "vocal minority" wat verskriklik ernstig is oor hulle medaljes, organiseerders ignoreer hulle op eie risiko.

Daar is tog heelwat races wat dit mooi reg doen. Hulle gee 2 opsies as jy inskryf, soek jy n medalje?, of gee ons die geld vir minder bevooregtes, trail building etc etc. Ek glo dis die pad vorentoe. 

Posted

So the mtb route had 5 water points for 58km, in my opinion a complete overkill, why need more than one, take another water bottle,read up on pre race hydration.

So Trans Baviaans has 9 waterpoints fo 240km.

MTFU

Posted

Die Bonnievale Bonanza 2014 verwys spesifiek daarna dat "Medals to all finishers." PPA Heels on Wheels at Simonsvlei 2014 verwys spesifiek na "All finishers will receive a lovely medal."  Met CWC Durbie Dash is daar nooit sootgelyk voorgehou dat almal wie klaarmaak medaljes gaan ontvang nie en eerder dat daar substansiele "lucky draw" pryse sal wees wat inderdaad die geval was. Hoe kan daar na die tyd gekla word oor medaljes wanneer daar in die eerste plek nooit voorgehou is dat deelnemers medaljes gaan ontvang nie? 

Renburg ek dink deel vd probleem is die vorige paar jaar was daar medaljes, so mense het medaljes verwag.

Kyk gerus ook na die JUMA thread as jy tyd het, daar het hulle vir die mense fietsryklokkies gegee ipv medaljes en dit is 'n geween en gekners van tande soos jy nog nooit gehoor het nie. Dink ook nou aan die Wacky Wine waar organiseerders so 2 jaar terug 'n bottel wyn ipv 'n medalje gegee het, die mense het so gekla dat hulle maar nou weer medaljes gee.

Punt is, ek dink daar is 'n "vocal minority" wat verskriklik ernstig is oor hulle medaljes, organiseerders ignoreer hulle op eie risiko.

Medallion gee nie eers medaljes nie, jy kry 'n plakkertjie om jou voertuig se lisensie skyfie op die windskerm mee vas te plak. Dit is darem iets prakties, kan gebruik word. :whistling:

Posted
 
Daar is tog heelwat races wat dit mooi reg doen. Hulle gee 2 opsies as jy inskryf, soek jy n medalje?, of gee ons die geld vir minder bevooregtes, trail building etc etc. Ek glo dis die pad vorentoe. 

En dan kry jy mense wat se gee my geld vir minder bevooregtes en nog steeds 'n medalje aan die einde vat.... Dan is daar te min medaljes en die mense kla weer....

Sal nooit wen nie. 

Posted

I just tried to enter the Burger/Stellenboschcycletour Road race. R330,and no charity I could see... Perspective. Amended.

I was just seeing the same thing, so I think i will take back my price moan!!!!

I would love to know how much was raised for charity in the end. And what it cost to the different parties (PPA?!!!)

Posted

Who was the photographer in the white VW Touran who was out there? I smiled and looked like I was doing some work, anyone know where I can see the photos :D

Think it was Theo Bruwer? Will ask him.

Guest Frail4Life
Posted

I have a chip, hence I should get a time. Plus the extra R30 entry fee for not being a PPA member should cover the "perks" that a fully paid member receives

Correction that R30 could be your Day license going to Cycling SA.

Membership is very clear about results.

Argus results don't need membership.

Posted

Medallion gee nie eers medaljes nie, jy kry 'n plakkertjie om jou voertuig se lisensie skyfie op die windskerm mee vas te plak. Dit is darem iets prakties, kan gebruik word. :whistling:

Wannabe, hulle het vanjaar ook weer medaljes gegee. Verlede jaar se plakkers was daar n fout met die spelling!

Sal nie weet nie, vat nie meer medaljes by meeste wedrenne nie.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout