Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hey julle twee lyk soos ou Pro's!!!!

 

Sterkte met die herstelproses.!!

 

Hou my op hoogte, dus mos nou weer lekker lang koue nat koffie ride tyd.

 

 

Raak gou beter!!!!

 
Posted

Pops, thanks for coming in to say Hi...... sorry to hear of your fall. Did C50 go the the finish line?

 

Fanie Fiets.... U Rock!!!!!!!
Posted

Eina !!!!  Dead

Oom Pops lyk goed na die Epic. Weer vol smiles. Smile

 

Word gou gesond, dan kan Pops ons jong manne weer wys hoe om n bicycle te trap    ***respect***
Posted

Wat kan ek se..sh*t happens oom! Dink ek sal Oom Pops saam moet vat na n paar local Mtb races so dat ons bietjie kan werk aan Oom se tekniese vaardighede en die tuk and roll val tegniekeLOLWink

Posted

Ja, my body en bene is ok, voel nie seer en sal seker kan trap, maar ek dink die skud van die pad sou my arm af laat val het.

 

 

 

Nee Lem, wat as my seer arm mee gee op daai tegniese downhills? Ek sou my vrek geval het.

 

 

 

EK MOET OOK SE, DIS SEKERLIK DIE EERSTE EPIC MET SULKE BAIE TEGNIESE GEDEELTES,

 

 

 

Dit was vie my net so hard om (byv) op dag 2 af te gaan teen Gamka berg as wat die opklim teen Gamka was.

 

 

 

Daar was defnitief baie meer as vorige jare.

 

 

 

45grade op dag 2 en 47grade op dag 4 het ook sekerlik aangehelp met die moeilikheidsgraad . En natuurlik die aanhoudende 130km + stages.

 

 

 

Maar nou ja, thats life en ons moet aangaan.

 

 

Posted

you dont have to carry a bag while cycling. no reason to stop. moffie

 

LOL 

OK, net Groot Lem kan wegkom met daai statement!

 

Popeye, ek is seker jy het krokodiltrane gehuil om daai een te quit en C50, was ook seker depressed, maar ek is bly jy is darem OK en hoef nie hospitaalkos te eet nie!  Het die grootman toe alleen aangery?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout