Jump to content

(Cyclist killed on Hornsnek today?) Framed as a question?


Transporter

Recommended Posts

Posted

RIP to the cyclist and my sincere condolences to his family.

 

Wrt License fees, bicycles don't have CO2 emissions and DO NOT damage roads at all, vehicles damage roads. As simple as that.

 

Jakie, het 'n vragie vir jou:

Is dit reg om te sê dat voertuie betaal lisensies om paaie instant te hou, reg of verkeerd? Nou hoekom moet fietsryers lisensies betaal as dit voertuie is wat ons paaie vernietig? En om alles te tik in hoof letters wys al klaar baie van jou karakter.

 

You only overtake a vehicle, including bicycles, when it's safe to do so. Do not go blame the road or the trailer. It's your responsibility to assess the conditions and not to put your fellow road user's lives in danger by your dicisions and actions. There are MANY commuters on bicycles on our roads who struggle just to feed themselves or their families, perhaps start thinking of ways to donate some helmets. This poor fellow would not even have survived if he had a helmet on!

  • Replies 82
  • Created
  • Last Reply
Posted

Was told the other day by a work colleague that he could not swerve for a pothole in the road because a motorcyclist was approaching and how he hated motorcyclists because he could have damaged his car. Could not beleive he blamed the mototorcyclist and not the pothole??????

I asked him why does he hate motorcyclists when it's vehicles such us his that damage our roads and the authorities who do not maintain our roads properly or due to poorly designed roads? His face still has a blank expression....

Posted

Dont get so excited,I was only pulling youre leg a bit,I only had English as a second language and I dont think I'm doing all that bad being a 'Afrikaanse plattelander' and all. Enjoy youre time abroad.[emoji106]

* your - not you're

Posted

Luister Boet, 'n fiets het net so veel reg op 'n teerpad as 'n vragmotor en 'n vragmotor bestuurder wat hom probeer verbysteek en dan dood ry, is tenminste skuldig aan nalatige bestuur en waarskynlik ook aan strafbare manslag.

 

Sluit die man toe.

Ons ry teerpad altyd met ons fietse dankie .Is jy die eienaar van die trok boet?ons het regte ook !

Condolences to the family

Posted

Rip it's sad to lose a life irrespective of the scenario. A family is mourning the loss of a Loved one due to impatience or frustraton of the driver to get to a delivery point 5 minutes sooner than waiting for a safe pass of the cyclist.

Posted

GAAN KYK DIE TONEEL DAN PRAAT ONS WEER AS JY DAAR WAS KAN JY PRAAT SO HOU JOU MOND. N VROU HET GEKOM EN DIE MAN MET KOMBERS TOE GEGOOI.

 

SO 100 METER NA EERSTE AFDRAAI LINKS HET DIT GEBEUR.

 

DIT IS HARTSEER OM TE SIEN HOE N LEWE BEEINDIG WORD VERAL SO TRAAGIES DALK WAS MAN OPPAD HUISTOE NA SY VROU EN KINDERS ......

 

 

VIR DIE LAASTE KEER DIE PERD(DIT IS WAAR DRYWER SIT) HET NIE FIETS GETRAP NIE NOU HOE BELAND N OU TESSUN DIE TRAILER IN EK HET TROK GESIEN EK HET WEEFSELTUSSEN DIE TRAILER WIELE SE LOOPVLAK GESIEN.....

 

 

 

GAAN NA TONEEL DAN KYK JY VAN TEERPAD NA GROND HOE LYK DIT AS DIE PAD OPSTANDAARD WAS WAS DAAR NIE NOU N HARTSEER FAMILIE NIE..... STAAN LANG N TEERPAD EN AS N TROK VERBY RY DAN VOEL JY DIE WIND WAT DIT MAAK.

 

DIT IS IETS WAT EK NOOIT SAL VERGEET NIE EN EK HET ALL BAIE GESIEN......

 

EK VAL NIEMAND AAN NIE EK SE NET EN AS EK REG IS WAS DAAR DIE JAAR OP DIESELFDE PAD OOK N FIETSRYER RAAK GERY.

 

 

EN DIT IS NIE WREED WAT EK GESE HET NIE BEL ASB VIR HENNOPS POLISIE STASIE EN VRA HULLE WAT HULLE SE VAN DAARDIE PAD EN DIE ONGELUK.

 

 

EN ASB GAAN NA DIE TONEEL DAN ANTWOORD JY MY VERDER....

Hoekom skree jy?

 

Caps lock = gebruik hom.

 

En gaan vertel vir die dikgatte wat elke naweek sit en brandewyn en Coke suip en hul vrouens moer dat fietse nie op die pad hoort nie, daai kite gaan nie hier vlieg nie

 

En terloops gaan lees die "National Road Traffic Act" fietse MOET op die pad ry (sypaadjie is beperk tot voetgangers tensy daar uitdruklike aanwysings tot die teendeel is) , jou verdraaide opinie beteken sweet blou boggerol.

Posted

... VOLGENS MENSE OP TONEEL IS TROK ONSKULDIG EN DAAR IS OOK VIDEO OPNAME WAT DIT BEVESTIG. 

 

 

... bedoel jy Rekord se YouTube video?

Posted

Ek was daar ek het gesien hoe trok oor ou se KOP ry die trok se trailer nie die PERD nie. VERSTAAN JY DIT BETEKEN WIND KON OU LAAT VAL HET VAN TROK OF PAD WAT SKUINS IS DIE FIETS IS NIE GETRAP DEUR TROK SE VOORWIELE.   

 

Die Rekord se artikel se die trok het uitgeswaai vir 'n trok van voor af?

 

Dit moes afgryslik gewees het om so iets te sien - is jy ok? 

Posted

RIP to the cyclist and strongs to the family.

 

To Jakie I can only say that his knowledge of the Road Traffic act is directly related to his ability to spell.  It is traumatic to see something happening like that and I have been in a similar situation but that does make you a judge.  Rather go for trauma counceling than stiiring on social media.

 

That is one of the reasons I moved to Europe.  The roads are not even as wide as in SA and even if the speed limit is 100 on it, vehicles slow down and pass when it is safe to do so.  A very very simple concept yet incredibly difficult to achieve for the normal South African motorist.

Posted

Sjoe Jake1425 dit is traumaties. Ek stem egter nie saam jou nie. Kyk die spoed van die trok in video. Ek vermoed dat ryer van die pad gedruk is en toe onder wiele beland het. N Trok sal nie sommer n fietsrtyer insuig nie. Op n nou pad is dit die drywer se verantwoordelikheid om spoed te verminder na gelang van verkeersvloei. Die drywer moes wag totdat omstandighede gunstig was om verby te steek.

 

Ek verstaan dit was traumaties maar ek vermoed dat jy nie juis van fietsryers hou nie.

 

Ek het gehelp om die ryer te identifiseer. Hy is goed geskool en het n baie goeie pos beklee by n Internationale Maatskappy in Rosslyn. Ek hoop hy rus in vrede sy hele lewe het nog voor hom gele.

 

Vir sy familie my innige simpatie. Vir sy kollegas ook.

 

Ongelukkig is daar te veel motoriste soos jy wat nie regtig die padverkeerswette ken nie en fietsryers as n beslommernis op die pad sien sonder enige regte.Die wet maak vir ons voorsiening op die pad en jy moet ons erken as n padgebruiker/voertuig. Daai trok sou nie agter in n ander trok ingery het nie maar hy kon nie wag om n fiets veilig verby te steek nie.

  • 2 weeks later...
Posted
GAAN KYK DIE TONEEL DAN PRAAT ONS WEER AS JY DAAR WAS KAN JY PRAAT SO HOU JOU MOND. N VROU HET GEKOM EN DIE MAN MET KOMBERS TOE GEGOOI.

 

SO 100 METER NA EERSTE AFDRAAI LINKS HET DIT GEBEUR.

 

DIT IS HARTSEER OM TE SIEN HOE N LEWE BEEINDIG WORD VERAL SO TRAAGIES DALK WAS MAN OPPAD HUISTOE NA SY VROU EN KINDERS ......

 

 

VIR DIE LAASTE KEER DIE PERD(DIT IS WAAR DRYWER SIT) HET NIE FIETS GETRAP NIE NOU HOE BELAND N OU TESSUN DIE TRAILER IN EK HET TROK GESIEN EK HET WEEFSELTUSSEN DIE TRAILER WIELE SE LOOPVLAK GESIEN.....

 

 

 

GAAN NA TONEEL DAN KYK JY VAN TEERPAD NA GROND HOE LYK DIT AS DIE PAD OPSTANDAARD WAS WAS DAAR NIE NOU N HARTSEER FAMILIE NIE..... STAAN LANG N TEERPAD EN AS N TROK VERBY RY DAN VOEL JY DIE WIND WAT DIT MAAK.

 

DIT IS IETS WAT EK NOOIT SAL VERGEET NIE EN EK HET ALL BAIE GESIEN......

 

EK VAL NIEMAND AAN NIE EK SE NET EN AS EK REG IS WAS DAAR DIE JAAR OP DIESELFDE PAD OOK N FIETSRYER RAAK GERY.

 

 

EN DIT IS NIE WREED WAT EK GESE HET NIE BEL ASB VIR HENNOPS POLISIE STASIE EN VRA HULLE WAT HULLE SE VAN DAARDIE PAD EN DIE ONGELUK.

 

 

EN ASB GAAN NA DIE TONEEL DAN ANTWOORD JY MY VERDER.... [/quote

English you twat.

Dude he can use any language he likes! It is a mixed country try to learn another 1 except English l.

Posted

As ek my opinie mag rig. Ons fietsryers kan soos ape ry. Ek herken dit. Net so is daar baie motors wat soos ape ry. Maak nie saak wie se skuld dit is nie. Nog iemand is dood. Ons kan hoe hard baklei maat n kar of trok is baie harder as on liggaam en ons moet slimmer raak. Ek is persoonlik bitter bang vir padry. Ons land se paaie is nie vir fietse nie. Ek was in Jullie in Duitsland. Fietse kry voorkeer.

Posted

ou het gery met fiets trok vat hom verby ou val voor trailer se wielle in. Trailer bo oor sy kop.

was nie SABRIX se trok. PROBLEEM 1) SPITS VERKEER. PROBLEEM 2) IS N ENKELBAAN SONDER SYPAADJIE. PROBLEEM 3) PAD WAS SKUINS TOE GLY MAN OP FIETS. PROBLEEM 4) FIETS HET NIE LISENSIE NIE WAT SOEK HY OP TEERPAD..... DIT IS DIE STORIE TROK WAS OPPAD OP NA HORNSNEK EN FIETS OOK.... VOLGENS MENSE OP TONEEL IS TROK ONSKULDIG EN DAAR IS OOK VIDEO OPNAME WAT DIT BEVESTIG. 

 

EK WAS DAAR EK HET DIT GESIEN EK WENS ALMAL WAT FIETS RY KON DIT SIEN EN BESEF N FIETS BEHOORT NIE OP DIE TEERPAD NIE MAAR OP DIE SYPAADJIE.... 

Gaan speel met joueself. IVM - "N FIETS BEHOORT NIE OP DIE TEERPAD NIE MAAR OP DIE SYPAADJIE", is dit duidelik jy weet nie waarvan jy praat. Hoe liewer jou bek toe...........

Posted

RIP Fellow Cyclist.

 

Sad to see how quickly a cyclists life is taken...

 

Sadly, Jakie's outlook appears to be the norm on SA roads. That's why my road bike gets ridden for about 200km's a year. Argus & 94.7.

 

Re truck drivers. Our standards are way too low, when it comes to driving a vehicle, especially when you consider its easier to pass a Code 14 Truck license to a regular Code 10 Light Motor Vehicle. I have both.

 

I have personal experience of being in an truck, doing potential interviews, for a driving position at work. On 2 separate occasions that day, the GPS said "Turn Left" and both candidates DID! I should mention that they both did this, going through a RED Robot!!! When asked why, they said the GPS said so... Scouts honour! When I got back to  the office, I told my business partner he could do the next interviews, as I wasn't being paid enough....

 

Scary what's happening out there. Be safe & very very aware.

 

Strength to his loved ones.

Posted

Hoekom skree jy?

 

Caps lock = gebruik hom.

 

En gaan vertel vir die dikgatte wat elke naweek sit en brandewyn en Coke suip en hul vrouens moer dat fietse nie op die pad hoort nie, daai kite gaan nie hier vlieg nie

 

 

 

You sir, just won the internet with that one. Now I'm off to get a cloth to clean my keyboard with.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout