Jump to content

So I bought this bike...Unhappiest day of my life.


DoubleJ

Recommended Posts

  • Replies 241
  • Created
  • Last Reply
Posted

Connie hoe de donner het jy dit oor jou hart gekry om daai fiets met die klomp probleme in 'n boks te sit en dit vir Double J (of is dit nou Bouble J) te stuur?

 

Die OP het foto's van die goed hier geplaas en ek sou skaam kry om sulke goed vir iemand te pos. I don't care if he wants a refund only now - you should have offered him the refund immediately when he expressed his unhappiness.

 

Nou gaan ek rugby kyk - hoop die bokke wen!

Posted

You're absolutely right it really does say a lot about me being hardassed over a few bucks... When I have had a bike that I paid for hang on a repair stand for 10 days, everytime I look at the bike I see something else wrong with it. Having to listen to promises and excuses on a daily basis. Not being contacted at all but have to phone after him daily, being done in, being sworn at, pointing fingers at me telling me that I am the one that buggered up the bike... Then still try and have the decency not to out him and his business on social media. I must be a real asshole.

 

I have already started making arrangements to rather use the money and do the right thing and settle the finance, so thanks for the advice.

You are right, I apologise and withdraw my hard assed comment.

Posted

Connie hoe de donner het jy dit oor jou hart gekry om daai fiets met die klomp probleme in 'n boks te sit en dit vir Double J (of is dit nou Bouble J) te stuur?

 

Die OP het foto's van die goed hier geplaas en ek sou skaam kry om sulke goed vir iemand te pos. I don't care if he wants a refund only now - you should have offered him the refund immediately when he expressed his unhappiness.

 

Nou gaan ek rugby kyk - hoop die bokke wen!

Well daai "hoop die bokke wen! "  het nou nie rerig uit gewerk nie ....

Posted

For those who've been around long enough will know, not the first time Connie has pulled a stunt similar... #justsaying

road bike frame ?
Posted

For those who've been around long enough will know, not the first time Connie has pulled a stunt similar... #justsaying

Please tell

 

After the AB's gave the Boks 'n PK, I'm not in the mood for skelms :whistling:

Posted

Well daai "hoop die bokke wen! " het nou nie rerig uit gewerk nie ....

Yes, I'm changing the thread subject to "the second unhappiest day in my life... All Blacks tore the Boks a new poephol.

Posted

Damn,follow the whole thread and then the shop replys in Afrikaans WTF.... So I got no idea about the conclusion [emoji85]..

Here's your refund.. all you had to was ask...blah blah...everyone knows what a lekker oke I am...blah blah blah...**** you all.

 

 

Edit: upon reflection, maybe It would not be optimal for me to pursue a career as an interpreter.

Posted

.

 

Ek koop al jare op die hub en het ook al my deel gehad van onderdele wat ek kook wat glad nie is wat hubber se nie. Ek maak nie storie van alles nie want as ek 2hnd wil koop dan moet ek aanvaar dis al gebrui en soms misbruik.

 

EASTONS WIELE SONDER FREE HUB EN AXEL,

ROCK SOCK SID MET GEKRAKTE CROWN,

R/D wat gebuig is, dit is maar n paar voorbelde ,maar ek het geweet dis die risk wat ek vat.

 

 

Ek voel ek word uitgehaal tenspyte dat ek gehoor gegee het aan elke problem wat BOUBLE J oor gekla het ,Ek het dit nie ignore nie. Ek en almal wat my ken weet waste person ek is so die van julle wat gou iets te se het, don't judge me so soon.

 

 

 

 

Wag, so omdat jy al jou vingers gebrand het met slegte 2de handse aankope, is dit okay vir jou om indien anders deur die ore te werk met 'n fiets soos die OP s'n? Ja nee, dit maak honderd persent sin.

Of nie.

 

Jy word nie net uitgehaal ten spyte daarvan dat jy gehoor gegee het aan elke mens probleem nie, jy word uitgehaal oor die kondisie van die fiets wat jy probeer afsmeer het aan hom. Hoe sit jy 'n fiets soos dit in 'n boks, stuur dit aan iemand en gaan slaap dan in die nag?

Posted

.

 

Ek koop al jare op die hub en het ook al my deel gehad van onderdele wat ek kook wat glad nie is wat hubber se nie. Ek maak nie storie van alles nie want as ek 2hnd wil koop dan moet ek aanvaar dis al gebrui en soms misbruik.

 

EASTONS WIELE SONDER FREE HUB EN AXEL,

ROCK SOCK SID MET GEKRAKTE CROWN,

R/D wat gebuig is, dit is maar n paar voorbelde ,maar ek het geweet dis die risk wat ek vat.

 

 

Ek voel ek word uitgehaal tenspyte dat ek gehoor gegee het aan elke problem wat BOUBLE J oor gekla het ,Ek het dit nie ignore nie. Ek en almal wat my ken weet waste person ek is so die van julle wat gou iets te se het, don't judge me so soon.

 

 

 

 

Wag, so omdat jy al jou vingers gebrand het met slegte 2de handse aankope, is dit okay vir jou om iemand anders deur die ore te werk met 'n fiets soos die OP s'n? Ja nee, dit maak honderd persent sin.

Of nie.

 

Jy word nie net uitgehaal ten spyte daarvan dat jy gehoor gegee het aan elke mens probleem nie, jy word uitgehaal oor die kondisie van die fiets wat jy probeer afsmeer het aan hom. Hoe sit jy 'n fiets soos dit in 'n boks, stuur dit aan iemand en gaan slaap dan in die nag?

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout