Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

VROUELOGIKA OP SY BESTE!

Man, vroegoggend: "Wil jy nie saam met my gaan draf nie skat?"
Vrou, moerig: "Wil jy sê ek is vet?"
Man: "Nee, maar dis goed vir jou gesondheid!"
Vrou: "So, nou is ek ook sieklik?"
Man, verboureerd: "Jy verstaan my verkeerd, skat, dis nie wat ek bedoel nie!"
Vrou, nou erg omgekrap: "So, ek's onnosel en ongeletterd, wat niks verstaan nie?"
Man, desperaat: "Dis nie wat ek gesê het nie, skat"
Vrou: "Wil jy vir my sê, ek lieg?"
Man, sugtend: "Geniet maar jou slapie, skat, ek gaan alleen draf!"
Vrou: _"Ja - tipies, jy doen mos alles alleen, de hel met my..!"

Link to comment
Share on other sites

nie veel aan my kant nie. dalk n vinnige 40 km more voor die reen kom

Moet nie n pissie wees nie, julle moet die reen geniet daar onder ten minste kry julle.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout