Jump to content

D&D Report (newbie view)


Cois
 Share

Recommended Posts

Eerstens voor ek begin:  Cat-i, MicH en DR.  Thanks julle ouens.  Dit was die lekkerste aand nog ooit gewees.  En as ek "stil" was, vra ek om verskoning.  Die nurves het maar bietjie gekou...

 

Die aand het begin met bietjie donker wolkies in die lig, 'n windjie wat deur die blare ritsel met 35 / 36 (weet nie op hoefeel ons besluit het nie) hard core MTBikers en een Roadie (okay ekke met my waxed bene).

 

Die afwagtig van die eerste D&D.  Ek het glad nie geweet wat om te verwag nie. Die nurves het bietjie gekou en die fiets het haar mooi gedra (behalwe teen die einde wat sy self ratte gekies het).

 

Die eerste stretch was lekker.  Bietjie stof so paar rowwe dele in die pad waar die fiets maar volgens die grond geloop het.  Toe die duister ons omvou het die pad bietjie trickey geraak (ek kon nie so lekker sien nie) so die fiets het maar die meeste die pad gekies.  Die tde stretch was nice gewees.  Hard Packed dirt roads.  Die pad was beter as meeste paaie in Gauteng.  Bietjie spoed daar op gemaak...

 

Die een deel was so rise in die pad gewees.  Ek was in die verkeerde rat gewees en het maar die fietsie gestoot teen die heuwel op.  In tussen het moeder Natuur besluit sy gaan ook haar pret met ons begin deel.  Teen die AFB se muur af het sy bietjie wind van voor gestuur, wat die going maar tuff gemaak het...  Hier het ons die vinnige groep ontmoet waar ons skilpadjies besluit het om die weer uit te wag.  Ek moet s? ek het lank laas dit so sien reen in PTA soos vanaand.  Die 2 de groep het na so rukkie ons kom join en 'n besluit is gemaak op 'n ander roete.

 

Nog so entjie was ek tempted om in 'n drainage flow te gaan speel, maar netnou het die mense my huistoe gestuur...

 

So rukkie later gewag vir iemand met 'n pap wiel...  Dirt Rider, MicH en Cat-i the teen die AFB muur gaan staan "waar dit minder reen omdat die draad die reen keer" en toe is ons weer weg op die dirty stuff.  Party dudes en dudets het meer guts as ek gehad en deur 'n drainage pipe thingey gery.  Lekker gelyk, maar my borg sou my daar uit moes komhaal het as ek daar gery het.  So entjie verder van daar af na 'n slip en slide deel teen die muur af, het ons so bietjie soft-core modder geslaan.  Dankie tog ek het die regte direction op my bande gekies vandag.

 

So entjie later so bietjie modder in die oog gevang.  'n Quick stop gemaak en die oog geflush met die reen wat geval het.  Toe weer op 'n padjie gery wat so ultra cool was.  Ek het weer dit fiets daar gestoot op so klein rise in the route toe so stunninng single track deel geslaan.  Ek dink ek gaan more deur die dag weer daai deel gaan ry.  Dit was net so cool...

 

Toe die entjie terug na die Dros toe.  Jammer ek het julle nie gejoin nie, maar ek het nog so entjie gehad om huis toe te maak.

 

Ek hoop ek werk volgende week nie, sodat ek julle weer kan join vir die beste Dark & Dirty ride in Gauteng.

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Well done Cois on your first D & D ride.

 

Next week is a 25k intro ride for Newbies  i.e. non-technical.

 

The following week is the bi-monthly visit to Logwood !

 

Link to comment
Share on other sites

Great to meet you last night! I will post a ride report (in English I'm afraid) for the "fast" group a bit later...

Link to comment
Share on other sites

Ja was goed om jou te ontmoet , alhoewel soos jy reeds genoem het die kat jou tong gesteel het . smiley36.gif Dis jammer ons kon nie die volle roete doen nie , maar dit was pret in elke geval . Plaas jy gepraat het gisteraand , ek het paar ander kerels lift huis toe gegee .

Link to comment
Share on other sites

It was a dark and stormy night... and I found myself wondering why I had travelled from Weltevreden Park to Waterkloof in Pretoria to ride... in the dark... offroad.. in the rain! <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

Well, any plan that gets made at the last minute has a high potential for things to go wrong. Mine started when I left the house far too late to reach Waterkloof Ridge by 7pm for the Dark 'n Dirty ride. With some low level flying and some frantic calls to Dirt Rider, I managed to delay the kickoff of the ride until I got there.

 

And when I screeched into the parking lot sideways (!), my eyes were assaulted by the sight of 35 riders, all kitted out in lights and stupid grins! This must be a new record for turnout at a D n D?!

 

So with such large numbers, we had to split into two groups. I was in the first group (not necessarily the fast group!), and we set off. We bombed down to the singletrack and quickly worked our way up to the paths running next to the airbase.

 

It was about here that I realised how menacing the sky was looking? True to it?s word, those menacing clouds promptly started raining on us!

 

Not to be outdone, or accused of being roadie cissies, we carried on. But shortly after passing through the tunnel, the sky gods started throwing lightning at us! After a quick pow-wow, where we all agreed that avoiding being struck by lightning wasn?t cissy behaviour, we retreated to under the bridge? or should I say storm water drain! We hid out in the tunnel for a while, trying not to notice the ?present? that had been left by the previous occupant. We were all nervously reminiscing all those storm water drowning stories as the water level (not so) slowly rose. Like people running for our lives, we reached a point of mass hysteria and bolted back to the garage where the marginally dryer second group awaited!

 

We again had a group discussion and talk of turning back for hot pizza and fortified hot chocolate was quickly squashed. We?re mountain bikers remember, nothing stops us from riding!

 

So in an effort to drag some fun out of this evening, we set off on a round trip of the airforce base. Amazingly, we only had one puncture, and despite swimming through sections of the path (!), we arrived back at Waterkloof with a full complement of riders, no-one lost.

 

Only 6 intrepid riders stayed for the promised pizza and hot chocolate (made the old way?). Amazingly, all 3 men had packed dry clothes and none of the women! Has the Age of Enlightenment happened? Jan kindly brought his blankie and showed remarkable restraint when he was mobbed by Cat-i and myself!

 

There was talk of three dirty women jumping the men and stripping off their clothes (in a public place nogal!) but this never materialised (although we may have fueled the dreams of many a young man!). At a respectful hour, we all said our goodbyes and drove off into the darkness, knowing that we had just spent our evening having the most fun that it is possible to have on a Thursday night in <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Pretoria!

Link to comment
Share on other sites

 

Says he who did not show his face !!! smiley5.gif

 

I rode Alberts Farm last night IN the lightning & rain.

 

My poor bike  Cry

 

Was supposed to ride it on Wed, but the guys chickened out, so last night was come hell or high water. Big%20smile

 

 

Link to comment
Share on other sites

Sounds like the Thug has no fear of lightning or storm water drains! we still rode close to 20km, so not all bad. And my bike is not only wet, it's dirty, sob!

 

So, the Thug, did you do an hour on the road at 5am this morning, I think not (Michelle wins the non-woosie award!!)!
Link to comment
Share on other sites

Thanks DR, maar ek woon net so 7 kilometer van die "mall" af.  Was 'n lekker afkoel rit gewees.  Ek het net so bietjie begin kramp teen Hans Strijdom af.  Dit was flippen koud gewees met die re?n en alles.

En julle kan bly wees julle het my stem gehoor.  Ek weet van mense wat ek al ontmoet het, wat nie weet hoe my stem klink nie. 

En Goeie nuus.  Ek werk volgende week Donderdag tot 16H00, so ek sal julle seker weer join.

En ek hoop julle fietse is klaar deur 'n service.  Ek het gou myne gestip en skoon gemaak...

Link to comment
Share on other sites

Jellytot there is also awesome night rides in your area . It's not as big but just as much fun .

 

 

 

Ag nee wat daai biekie watter doen niks aan my geharde Raleigh nie . Het hom gistenaand in die tumble dryer gegooi en hy is reg vir Sondag se race .

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout