Jump to content

Recommended Posts

Posted

Maybe this was up , (don't think so)

 

 

 

Which NON UST/TUBELESS tyre will YOU recommend you buy and make it a tubeless version for racing. (kevlar/wire etc)

 

 

 

What about the Conti twister supersonic? Its light, and if you add (lets say) 120ml stans, it is still way lighter than a 750gr crossmark.

  • Replies 55
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

No! I tride those *** Conti's, all of them SUCK! but esspecially the Sonic's, all of them!!!!! I still have a few laying around the flat wiff massive holes from blow-outs if you don't believe me. The CrossMarks are only 600g's. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

I already told you to get the damn Schwalbe - Racing Ralph Evolution 26 x 2.10 = 470 g

 

Ek praat net twee keer, die derde keer kom bliksem ek jo met n stukkend Conti, het jy my!LOL
Posted

Maruis, Ok, thanks....BUFF !!! Nou bliksem ek jou eers want jy het 'n earoplane vrag vol belowe.

 

 

 

As jy dan nog nie genoeg gebloei het, stuur ek Maruis.

 

 

 

Dankie Maruis, ..jy sien, ek vertel al hierdie outjies hier, its about time jy kom terug, want dis net jy wat weet wat aangaan.

 

 

 

So, next question: waar kry ek daai tyres???? Wat kos hulle +-

Posted

Conti Speedking wire. Without the gatorskin!! I've been riding mine tubeless for a while now. Otherwise Mimo's or Larsen work good...But its K*K tyres. Kenda Nevegals also work great, but I never rode with them before.

Posted

eK hoor jou Pop-eye, terwyl ons wag op Buff sal ons maar die Stupid inflated SA prys moet betaal. Dink Bridge Cycles virkoop hulle vir in die R400's per tyre. But then again hulle sal jo lekker lank hou.

Ek wag maar tot my CrossMarks glad is dan gaan ek hulle ook try. Laat weet of jy reg kom en wat die final prys was, sal solank vir Chris Jnr vrae of hy dit nie cheaper kan kry nie.
Posted

Sorry okes, but my contact in Germany is taking his time. The oke has moved job and house so my Schwalbe's aren't priority at the moment. Will let you know when he gets his life in order again.

Posted

Het jy iets gehoor PopEye?!?!? ek dog ek hoor Buff iets gorrelLOL No prob Buff!

 

R300, wtf, is dit nou vir die Normale CrossMarks, ek meen die NON UST's? *** man, hulle was nog R150 die laaste keer toe ek 4paar gekoop het!
Posted
Daai crossmarks is self ook nie meer cheap. Dis nou R300 per tyre.

 

Dit is mal. Dit kos dan net R154 by Chain Reaction. So as jy so 4-6 inbring sal jy lekker spaar. Die Larsen TT (non-UST) is duurder teen R238.

 

 
Posted

My magtig man! Het ons nie die tyre issue lankal gesettle nie? Ek gaan vir TitusTi stuur om julle ALMAL te kom bliksem!Ouch

 

Kenda Nevegals en niks anders nie. Moenie julle tyd en geld mors nie!Angry

 

As jy Larsens/Crossmarks wil ry, ry liewer op die kaal blerrie rims! Jy kry dieselfde hoeveelheid grip en jy spaar 600gram per wiel!
Posted

Now hoekom gebruik jy UST's PopEye??? Ek sien jy luister GLAD nie vir my NIE, kan dit nie glo nie, ek is besig om my asem op jo te mors, beteken dit nou hy het vir jo n *** swaar wheelset ook gaan staan en koop om die *** te support? Swaar = plus 1.5kg

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout