Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 98
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

The girl's name Siobahn \sio-ba-hn\ is a variant of Siobhan (Irish). See for meaning of Siobahn.

The baby name Siobahn sounds like Sioban and Siobhian. Other similar baby names are Shebah, Shonah, Sian and Shivahn.

Siobahn is a very rare female first name and a very rare surname (source: 1990 U.S. Census). Displayed below is the baby name popularity trend for the girl's name Siobahn. Compare Siobahn with related baby names.

Posted

 

Ek wil nie petrol op die vuur gooi nie

Moet dan nie. Wink  Meeste dinge verdwyn as jy dit lank genoeg net ignoreer Sleepy

Ditto. Beskou jouself as ge-ignoreer.

 

Mooi loop

 

Posted

BigH

 

I found your comments very amusing and understandably I can understand your feelings.

 

You could have saved yourself a lot of typing time by just calling the culprit ETTER from the start smiley36.gif

Posted
Ek wil nie petrol op die vuur gooi nie

Moet dan nie. Wink  Meeste dinge verdwyn as jy dit lank genoeg net ignoreer Sleepy

 

Jacobus, Jakobus, Koos of Jakes (in die gees van die thread) ....... soooooo jy se as ons die ienglieshes lank genoeg ignore sal hulle verdwyn...... poef !!!!!!stink stofwolkie in die lug en hulle is weg!!!!!! Baie besonderse denkrigting. Se my net die void wat dan geskep gaan word as daar nie rooinekke, hanskakies en iengliehes is nie waarmee gaan ons dit vul. Netnou forseer die regering ons om te voldoen and die bemagtiging voorwaardes. Nee wat dit is baie lekkerder om ettterkoppe soos die Kurnell te looi. Ons het dit gedoen toe ons klein was, ons het hulle in die ARmy gelooi en ons looi hulle nou oral waar ons kan. Dit is die van hulle wat dom genoeg is soos die Kurnell om in hulle se eie stront te trap....... en dan maak die klein moer nog of hy kamtig nie Afrikaans kan lees nie.
Posted
Ek wil nie petrol op die vuur gooi nie

Moet dan nie. Wink  Meeste dinge verdwyn as jy dit lank genoeg net ignoreer Sleepy

Ditto. Beskou jouself as ge-ignoreer.

Mooi loop

Met verwysing na die persoon wat jou taal aangevat het. Aap
Posted

Mense julle is die grootste klomp suckers as julle vir Colonel se posts val.  Hy voel 'n veer of afrikaans uitsterf of nie. Hy gee ook nie regtig om nie en ek is seker dit is nie sy mening nie.

 

AL rede hoekom hy dit post is uit die reaksie wat hy kry. Hy wil nie 'n stelling maak nie, dit is net entertaining om te sien hoe mense ELKE LIEWE slag na sy stelling bos gaan.

 

 

Posted
BigH
You could have saved yourself a lot of typing time by just calling the culprit ETTER from the start smiley36.gif

Of in true Capie afrikaans style.  Djoe maase clam  LOL
Posted
Mense julle is die grootste klomp suckers as julle vir Colonel se posts val.  Hy voel 'n veer of afrikaans uitsterf of nie. Hy gee ook nie regtig om nie en ek is seker dit is nie sy mening nie.

AL rede hoekom hy dit post is uit die reaksie wat hy kry. Hy wil nie 'n stelling maak nie' date=' dit is net entertaining om te sien hoe mense ELKE LIEWE slag na sy stelling bos gaan.

[/quote']

 

Presies wat ek gese het, maar duidelik het my gebruik van afrikaans nie so in detail oorgekom soos jou weergawe nie  Clap
Guest Agteros
Posted

springmielies: jumping maize

popcorn: gewilde koring

Big%20smile
Posted

When I say I speak Afrikaans to Dutch people they look at me like I'm stupid.  See, Afrikaans means 'African' in Dutch and there is no word for the (dying?) language of Afrikaans.  I have to say I speak 'Zuid-Afrikaans', which is another incorrect name, but it gets me by...

 

Which begs the question; why does Afrikaans not have a word for African? (one which actually gets used!!!).  Is it because all the words for African have been banned?
Willehond2009-01-28 05:22:49

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout