Jump to content

Cape Town Hubbers


Delgado
 Share

Recommended Posts

UnhappyThe force was very much against us - about force 10 with heavy rain. Todays 99'er must go to the top of my most unpleasant rides!!!
Link to comment
Share on other sites

C groep het 3:18/3:20 gery.

D/E groep het 3:18/3:20 gery

en F groep het 3:16 (net paar wenners) gery.

 

Nat vir eerste 60 km. Na dit mooi sonnig en droog. Donners vinnig. 121 km is donners ver. My bene is nou seer en ek le in die bed met 'n laptop op my maag.

 

Happy? Big%20smile
FanieFiets2007-02-10 07:30:17
Link to comment
Share on other sites

can anyone please post something like a result?

 

Elites:

1. A Hannachi (CSC/Marcello)

2. David Garrett (Pinnacle Point Holdings)

3. Erik Kleinhans (Maties Edu Loan)

 

Vets:

1. Guy Le Ray Cook (Swifts)

2. Graig Gerber (Pinnacle Point Holdings)

3. Andre Liebetrau

 

Tandems:

1. Carthy & Petrus Carstens (Mixed and overall)

2. Fatty and Colonel Clap

 

Ladies:

1. Jenny Stenerhag

2. Kelly Tome

3. Jane Seggie
Link to comment
Share on other sites

hoe was jou ride ivy?

 

Heel OK, dankie Fanie.  Ek like nie veel van die nat en re?n nie.Dead  My broer het ook C-bunch gery.Wink

 

Neem aan jy het ook 'n lekker ride gehad?
Link to comment
Share on other sites

Het maar net gebyt om nie gedrop te word nie. Ons avr spoed vir die laaste 60 km was 40 km/h wat aansienlik vinniger is waaraan ek gewoond is.

Ook nie fan van die nat nie en daar was 'n moerse lelike crash in ons groep (D/E).  Maar toe die son uitkom was dit nogal lekker en natuurlik is ek nie gedrop nie wat my oneindiglik happy maak.

Big%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smile

 
FanieFiets2007-02-10 07:43:37
Link to comment
Share on other sites

 

 

Tandems:

1. Carthy & Petrus Carstens (Mixed and overall)

2. Fatty and Colonel Clap

 

 

Bwahahaha!!! Excellent!Clap

 

Girls rule!WinkBig%20smile (sorry, just had toLOL)
Link to comment
Share on other sites

nee nellie dis nou nie mooi nie. ek het hi vir fatty gister gaan se en gvra hoe dit gegaan met die race en hy was nie chuffed met die tweede spot nie maar nou weet ek hoekom en nou vryf jy dit ook in ag nee poor fattyCry

Link to comment
Share on other sites

nee nellie dis nou nie mooi nie. ek het hi vir fatty gister gaan se en gvra hoe dit gegaan met die race en hy was nie chuffed met die tweede spot nie maar nou weet ek hoekom en nou vryf jy dit ook in ag nee poor fattyCry

 

Unhappyshame, ek het dit nou nie so bedoel nie - jammer Fatty.Cry

 

Maar sy is darem een van die sterkste girls hier rond en hulle twee op die tandem moes ten minste 40+kg ligter geweeg het. Ek het al 'n paar keer saam met haar gery - sy's klein, maar ongelooflik sterk en het 'n sprint wat baie ander sal seermaak.

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout